Kommentaar

'n Storie soos wors

2012-11-21 Chris, Dankie jou moeite dat jy dit darem gelees het.

Geen meme geen mens nie

2012-11-21 Beste  Comestor, Ek het intussen weer die ou geheue verfris en Selfish  Gene nadergetrek. Daarin verduidelik Dawkins hoe hy die woord "meme" geskep het. Ek volg nie mooi as jy sê dat die Dawkins  "vlieer" &

Oor meme, mites en Waarheid

2012-11-21 Trienie, as jy mooi oplet  en die agnostici se optrede met die Woord vergelyk, sal jy sien dat hulle selfs in hul eie negatiewe optrede, die betroubaarheid van die Woord, dien. Die Woord leer ook vir ons dat hulle nie tot beter in staat is, nie

Waarhede en leuens oor meme

2012-11-21 Chris, Dankie vir die aanhaling. Dit trek die meem-geen analogie verder deur.  Net soos gene in groepe saamwerk so ook meme. Hier sukkel ek bietjie met  terminolgie in Afrikaans. Dawkins  se nuutskeppinge is in Engels.  Hy praa

Die Kerkorrel-sindroom

Trienie 2012-11-21 Chris, Dankie vir jou skrywe. Dalk verstaan ek nou beter hoe jy dink en voel. Ek moes jou skrywe egter 3 keer oorlees voordat ek jou woorde kon inneem. Elke stem of skrywe het ’n gees agter dit. En moes ek eers deel met die magtelose e

'n Storie soos wors

2012-11-21 Ai, ai, ai toggie (Sug-sug-sug). Dis nou wat ek noem 'n WORS van 'n storie.

Meme en die Waarheid herbesoek

2012-11-21 Kobus, jy maak oor en oor dieselfde fout, en dit begin regtig vervelig raak om dit oor en oor aan jou uit te wys. Met of sonder die idee van die meem, met of sonder ’n natuurlike neiging om te glo aan die spirituele/gode het jou taak om te wys d

Gekkegrens-politiek gryp na grashalms

2012-11-21 Jaco, dis soos Kobus sê; jy weerlê nie een van die stellings wat jy aanhaal nie.  Indien hierdie stellings vir jou so absurd is, kan jy netsowel die moeite doen om te sê hoekom.  Dit behoort mos maklik vir jou te wees. &

Geen meme geen mens nie

2012-11-20 Goodness Angus – heel interresant! Selfs die gedeelte: onsuksesvolle meme wat sal doodloop. Dit is vir my net weer ’n bevestiging dat waarhede in enige wetenskap van krag tot krag gaan. Dit is soos die Woord van God – dit

Oor meme, mites en Waarheid

2012-11-20 Kobus de Klerk: – jy is wragtig nou pateties verby?  Jou presiese woorde aan Pieter was: “En dan, jy beweer ek is deur ’n hof skuldig bevind aan bedrog – jy weet mos dit is ’n leuen.” Na watter beweerde leuen ve

I benefited from apartheid

2012-11-20 I agree with you Jaco, exept with the word "just." Young says " I truly just find myself quite irritated with people who say things like, 'Apartheid was 20 years ago.'" Well, his words irritate a number of others as well

Antwoord vir Thomas

2012-11-20 Jan Rap: Ek weet nie presies waaroor jou en Thomas se stryery gegaan het nie, so ek wil nie te veel sê nie. Maar ek wonder soms oor die idee van "chaos en ekonomiese verval."  Sover ek weet het Suid-Afrika se ekonomie die afge

Vir Brianvds oor mane en swaartekrag

2012-11-20 Jan Rap: Ek verstaan nie heeltemal wat jy probeer sê nie, en boonop is ek ook geen sterrekundige nie. Jy is reg dat die maan in vry val is rondom die aarde (of dan rondom die gesamentlike aarde-maan gravitasiemiddelpunt). Maar nou sou ek dink

Geen meme geen mens nie

2012-11-20 Ja, die vertaling van gene/genes en meme/memes is geen/gene en meem/meme. Enkele jare gelede was daar die geval van ’n US-dosent wat meme/memes in Afrikaans gebruik het; heeltemal strydig met Dawkins se woordspeling. Dit word algemeen erken dat

Tafelberg stel Kortes-reeks bekend

Philip Fourie 2012-11-20 Verskoon my onkunde, maar kan ek hierdie boeke op my skerm lees soos 'n .pdf-dokument, of het ek 'n tablet of ander stuk toerusting nodig?

Antwoord vir Thomas

2012-11-20 Jan Rap En julle oplossing vir een-mens-een-stem waartoe die meerderheid van ons bevolking hulle sou verbind was nou weer?? Thomas

As die bokke nie wil cuddle nie: Die voorstedelike raaisel van die ewig ontwykende beminde

2012-11-20 Ek onthou toe Hattingh enkele jare gelede in sy motorrubriek 'n lansie vir suiwere Afrikaans, oftewel Standaardafrikaans, gebreek het. Sy skryfwerk was toe 'n toonbeeld van goeie Afrikaans. Dit is dus iets wat hy kan doen. Ek het hom daarvoor g

Foto's: Tydens en ná die plaasbetogings

2012-11-20 WOW! Foto's vertel die verhaal.  Goed afgeneem. Dankie

Stellenbosch in oorgang …

2012-11-20 Uitstekende insig en ongelukkig ook waar van baie dorpe in die Wes-Kaap wat gesog is weens hul 'landelike rustigheid' en dan deur die intrekkende noordelikes omskep word in ewebeeldjies van die stede waaruit hulle juis wou ontsnap.

Oor meme, mites en Waarheid

2012-11-20 Ai, ai, ai, Kan ek maar vir julle manne gaan melkbottels warm maak? (Sug) Waarmee is julle besig? Om in mekaar se lewens te krap en mekaar sleg te sê? Ag nee, ek dog julle pro's is trotse Afrikaner gerespekteerde, geleerde skrywers, gespesiali

Stellenbosch in oorgang …

2012-11-20 Goeie genugtig! Hoe benouend  en saai en inderdaad snobisties klink die Stellenboschers nou darem vir my. Ook – juis as gevolg van hierdie  mooi en helder uiteensetting.  Ek weet darem nie of algar hier in die onderveld noodwendig

Om Afrikaans te kry en te behou

2012-11-20 Johannes Die gravitasiekolk een het ek al gehoor maar doutrapper is uitstekend. Al stem ons nie altyd oor alles saam nie geniet ek jou skrywes - welgedaan. Thomas

Oor meme, mites en Waarheid

2012-11-20 Die desperasie van die agnostici om mens se integriteit te probeer aantas, is sprekend in die pogings van Thomas, Chris en Panda, hier. Kom ons kyk na Panda se wilde openlik leuenagtige bewering "... toe hy beweer het dat hy nie deur &rsqu

Gekkegrens-politiek gryp na grashalms

Jaco Fourie 2012-11-20 Kobus Verwag jy van my ek moet die volgende stellings van Roodt weerlê, nl. -  dat die gemiddelde Afrikaner dom is -  Naspers word deur Engelse joernaliste aangesê wat om te skryf -  Afrikaners in die DA is nou kwansuis

Waarhede en leuens oor meme

2012-11-20 Hello Angus Ek dink die volgende skakel goed in by jou verduideliking van die meem. Ek is oortuig daarvan dat Richard Dawkins se konsep van die meem die inspirasie, of ten minste gedeeltelik, was vir ’n nuwe benadering tot die ondersoek van ge

Thys Human en Kobus de Klerk-sindroom

2012-11-20 Ek kan nie mooi uitmaak wie van jy of KdeK is die mees bekrompe, fundamentalistiesse gelowige nie. Ek dink tog ek sal die eerste prys vir jou gee, want KdeK het minstens sieninge oor ander sake waarmee ek kan saamstem.  (Terloops, Kobus, net vi

Oor meme, mites en Waarheid

2012-11-20 Thomas – Ek verwys na Kobus se uitnodiging aan jou. Hy het bv. gelieg toe hy beweer het dat hy nie deur ’n hof geskors nie en  jou wragtig nogal skaamteloos vir Pieter uitgedaag het om dit te bewys. Ek haal homself aan:  “

Gekkegrens-politiek gryp na grashalms

Kobuseng 2012-11-19 Jaco,  Ek het nie een weerlegging van Dan Roodt se argumente in jou brief gevind nie ... jy vloek en skel net die man. Dis nogals swak smaak ...Wil jy nie rustig en bedaard punt vir punt neerskryf waar jy met Dan Roodt verskil nie, andersins k

Oor meme, mites en Waarheid

2012-11-19 Ek sien deur jou liegstories en oneerlikheid. Thomas sien dieselfde en sonder om na my te kyk noem hy ’n spade ’n spade. Dit is onnodig om vir jou skakels te gee, jy kan begin met jou bydrae hierbo en dan terugwerk na jou eerste bydrae h

Stellenbosch in oorgang …

Kobuseng 2012-11-19 Adriaan, jy doen die reputasie van "Stellenbossers" geen guns behalwe as om die snobgheid waarvoor hulle / (julle?) bekend is te bevestig nie...

Dagbreek wil breër Afrikaanse publiek ingelig hou

2012-11-19 Ek kan nie die program sien nie want ek het die K-pakket vir DSTV vir eers en sover voel ek geen gemis nie – ek kan minstens BBC, AL Jazeera, CNN en twee finanskanale sien.  Maar toe kyk ek bietjie hier om uit te vind waaroor dit gaan. E

Die DA se demografie binne sy leierskapstrukture

Jaco Fourie 2012-11-19 Ou Dit lyk vir my jy het ’n “tjip” op jou skouer.  In omtrent al jou skrywes gaan dit oor hoe bruin mense kamtig deur blankes te na gekom word.  Die beste persoon vir die posisie behoort die leuse te wees, nie wat ’n p

I benefited from apartheid

Jaco Fourie 2012-11-19 Ag. Why all the hypocracy.  This ou  is just trying to make a quick buck for himself  out of an opportunistic situation. Jaco Fourie

Waarhede en leuens oor meme

2012-11-19 Angus:  Jy weet dit waarskynlik reeds, maar daar is wel diere wat kan naboots, vernaam ons naaste verwante in die diereryk, en onder hulle versprei meme ook.

Gé Korsten en Ralph Rabie

2012-11-19 Cornelius Ek sal nou nie so vêr gaan om god te dank vir hierdie twee here nie maar ek moet jou gelyk gee dat hulle albei heelwat luistergenot in my lewe gebring het. Thomas

Die Kerkorrel-sindroom

2012-11-19 Trienie, jy weet so goed soos ek dat die oorgrote meerderheid Christene, of dan meer spesifiek, mense wat hulle self Christene noem, dalk een of twee keer ’n jaar in die kerk kom. Godsdiens word beskou as ’n kulturele aspek van mense se be

I benefited from apartheid

2012-11-19 To slobber and stress about who benefited from what, when and how seems to have a time demarcation stamped on it – human beings have been around a couple of 100 000 years now and a lot of wrongs have been done. Nevertheless, there is a fi

Oor meme, mites en Waarheid

2012-11-19 Thomas, Die Waarheid wat Kobus hierbo bevestig is heeltemaal bokant jou begrip of verstand – jy het eenvoudig nie insig daarin nie – jou sinlose skrywes onderstreep ook hierdie feit. Verder is dit ook insiggewend en ironies hoe

Ek laai my haelgeweer met growwe sout

2012-11-19 Jou rookbreuke sinvol te maak, dan skryf jy die spul snert? Mens kan sien, ja, want dit is duidelik dat daar geen besinning is oor wat geskrywe word, nie. Dalk omdat jy 'hemp' rook? Magtig, te oordeel aan die insidensie van al die snert, is jy &rsq

Onderliggend tot die Amerikaanse presidentsverkiesing

2012-11-19 Die enigste desperasie is maar by jou te vinde, Chris. Wat ek geskrywe het, is feit – kan jy dit ontken? Daar is deur die kieserskorps van Amerika, tussen al die sekulêre kandidate wat daar tydens en sedert die Bush-era was, twee uitge
Top