Namataal en -kultuur?

  • 1

Hoekom moet die ATKV die Nama-tradisie van 'rieldans' as 'afrikaanse kultuur' bevorder? Nama-sprekers behoort hulself vir amptelike taalerkenning te beywer by impotente Pansat, want rieldans is bv nie my tradisie in nedersaksiese afrikaans nie. Soomlose SA beteken net ontkenning van fundamentele regte en ander se tradisies binne die SA-kultuur. As tradisies ons gewoontes beskryf, is kultuur die reg om met vryheid binne SA my eie tradisies te beoefen, sonder druk uit sosio-politiese kringe vir gedwonge etniese amalgamasie in SA.

Hans Richardt

  • 1

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top