2012-11-27Kobus skryf:
"En dan praat Brianvds van vrees vir inligting wat idees kan bedreig – dit is juis hulle wat so vrees vir die inligting wat ons voorsien wat hulle idees verpletter, daarom die persoonlike aanvalle om die aandag te probeer af
Jaco Fourie2012-11-27Gay ou man.
Nou huigel jy erg.
Jy sê jy is ’n Christen. Indien wel, behoort jy nie te sê: "Bybelse veroordeling van homoseksualiteit is deur onkundige mense geskryf wat nie van beter geweet het nie: be
2012-11-27Kobus: – Net terloops, dit is nie ek wat Jupiter se mane se sigbaarheid al dan nie hier onder kommentare op die tafel gesit het nie. En ja, jy is heeltemal reg. Ek het voorheen na ’n duimskatting aangedui dat Sirius B ongevee
2012-11-27Eish Gay ou man, alhoewel ek totaal vrede het met jou seksualiteit kon ek nie anders as om so 'n bietjie gekwets te voel oor jou beskrywing van 'n vrou se liggaam nie. Van my dogtertjie, my vrou tot my bejaarde moeder is vir my die aanskoulikste wesens in
2012-11-27Goeie antwoord JR. Ek stem heelhartig saam met jou - oor sowel Dan R as jou konsep dat nege swart en een wit regering baie beter sou gewees het in 94 as die huidige gemors wat ons het - en waarvoor Jaco en sy pelle so opgewonde was - en blykbaar ste
Reusedwerg2012-11-27Ek kan nie erger saam met jou stem oor die verkragting van die Afrikaanse taal nie. RSG se omroepers is nie op standaard nie. Daar sal nou weer gevra word wie se standaard. Jy hoor nie Ingelse gooi Afrikaanse woorde in hul gesprekke nie. Ek we
2012-11-27Jan, wat nodig is, is dat RSG, soos Radio Pretoria, openlik moet verklaar dat hy in Standaardafrikaans uitsaai. Daaruit volg dat hy sy omroepers ooreenkomstig moet aanstel. Uitspraak is uiteraard baie belangrik.
Johannes Comestor
2012-11-27Hier is nog foto's van Jupiter se mane wat vergelyk met die beeld in my videoskakel hierbo [http://telescopesreviews.org/observing-jupiter/] Kobus de Klerk se opsetlike verdagmakery van ander se geloofwaardigheid trek beslis die aandag waarna die arme
2012-11-27Pro dink,
Dit is bekend dat sekere middels en medikasie tot hallusinasie kan lei, en so was daar gedurende die hippie era selfs ’n religieuse groep wat LSD gebruik het om te hallusineer as primêre deel van hulle religieuse prosessie.
2012-11-27Kobus de Klerk se kontroverse dwalinge het absoluut niks met Godsdiens te make nie. Die feite spreek tog vanself ... lees gerus self hier hoe hy enige onderwerp sal neem en dit versteur met sy sogenaamde gawe om te interpreteer. Daar is menige nugter e
2012-11-27Siestog Kobus, jy kan sekerlik nie ernstig wees nie!... jy hekel nou met die bestudering van die son, maan en sterre nes jy met die Bybel doen... duidelik het Godsdiens niks te make met jou sensasiejag en omstrede aandag soekery nie...
2012-11-27Dolf,
Dankie vir die onderskraging.
Wat die klompie agnostici probeer doen, is niks nuuts nie en herhaal hulleself maar oor en oor, tot vervelens toe. Elkeen van hulle dink dat, as hulle my probeer beledig sal ek weggaan en nog meer onsinnig, s
2012-11-27Jy kan gerus vra, Cornelius.
Waar was ek toe die seuns my nodig gehad het? Ek was daar vir hulle, maar daar is niks wat ’n jong, kleuter kind so breek as om deur sy eie vader verwerp te word en deur sy moeder versaak te word, nie – te
2012-11-27N.a.v. my vorige bydrae: hou in gedagte dat astronomiese teleskope die beeld "onderstebo" draai. Afhangende van waarmee mens na Jupiter kyk, mag dit nodig wees om die beeld wat my sagteware gegenereer het onderstebo te draai.
2012-11-26Dit het my belangstelling ook gaande gemaak. Maar dit lyk my dit is net vir die hoge, baie hoge skrifgeleerdes.
Ek het ’n hele paar dinge oor godsdiens en die Bybel en oor die filosofie voortvloeiend daaruit wat ek besig is om op skrif te sit (
2012-11-26Soos ons nou al teen die tyd gewoond is, het Cornelius vir ons ’n stukkie video wanvoorstelling opgedis as feit. Gewoonlik ignoreer ek maar net Cornelius se sinnelose gebabbel. Tog het ek die keer gevoel ek moet kyk, en siedaar...
Kyk gerus
2012-11-26Brainvds,
Ek dog dit is voor die hand liggend – die artefakte of eerder materie, is veel nader, maar in die siglyn met Jupiter. Daarom kan jy hulle raaksien. Begryp jy nou?
En ja, Galileo kon maklik vier ander goed se spikkels aans
2012-11-26Ek bemerk Panda het dit nou weer oor sirius b en ganymede.
Ek het dit al tevore verduidelik.
Behalwe dat hy tevore beweer het dat ganymede 100 keer meer helder is as sirius d en nadat ek sy onkunde uitgewys het en hy nou sê dat ganymede 4
2012-11-26Hoe lekker lag ek nou! Kobus, jy het sowaar vergeet om jou optiese illusie van die parallaks wat doer tussen die die sterrestelsels van die buitenste ruim heen en weer kaats, by te voeg. Hoe kan jy dan so iets vergeet? Dit sal mos veroorsaak,
2012-11-26Een van die lekker dinge omtrent debatte met fundamentaliste is dit: mens gaan lees op oor allerlei interessante dinge wat jy andersins dalk nooit oor sou nadink nie.
Kobus se bewerings oor die mane van Jupiter het my laat wonder: wat is die kleins
2012-11-26Kobus, is daar enige redelik verkrygbare bewyse wat jou sal oortuig dat wat ons sien wél Jupiter se mane is?
Indien ja, wat sal dit wees?
Indien nee, wat wil jy nou eintlik sê?
2012-11-26Brianvds, Ek het aandagtig gekyk na die skakel oor die sogenaamde beweerde evolusie van sig – en is verbaas om te sien hoe desperaat julle na enige grashalms sal gryp om letterlik enigiets aan te gryp, hoe verdag ookal, om tog maar net iets o
2012-11-26Kobus – Ek is absoluut sprakeloos. Dat duisende mense se oë hulle nou vir honderde jare al so kon bedrieg! En ek het nog altyd in my naïewe onskuld die geskiedenis geglo dat dit Galileo was wat meer as 300 jaar gelede die v
2012-11-26Brianvds
Die rooiligverskuiwing fenomeen is wel daar, ja, maar ek het dit teen die interpretasie daarvan deur die wetenskaplikes – hulle wend metodes aan wat uit eksperimente op aarde gegenereer is. Daar is geen werklike aanduiding dat die
2012-11-26Beste Pro-dink,
Die geesteswêreld, nes byvoorbeeld die vierde dimensie genaamd tyd in die heelal, kan nie met ons gewone verstand begryp word nie.
Toegegee, ons brein is ’n wonderlike bron van vermaak waar dit chemie
2012-11-26Pratende slange, maagde wat swanger word, mense wat op water loop en dooies wat lewendig word -dis alles moontlik maar by Jupiter se mane daar trek ons KdK-prater die streep. Wil jy nou wragtag met jou geloofwaardigheidsrekord verwag dat enigiemand
2012-11-26Terloops, Kobus, ek doen nie moeite om JOU van enigiets te oortuig nie. Dit is duidelik dat niks van enige aard jou van enigiets kan oortuig nie. Maar hoe meer jy hier op LitNet skryf, hoe meer kan ieder en elk wat die korrespondensie hier lees vir
2012-11-26Kobus: Ek het nie heeltemal duidelikheid oor wat presies jou argument is nie. As my klein teleskoop "artifakte" kan raaksien, waarom nie mane nie? Wat anders is daar as mane? Asteroïede? Dink jy ’n teleskopie wat nie mane kan on
2012-11-26Voorbeelde soos hierdie "volledige bydrae" van Kobus de Klerk oor die sigbaarheid van Jupiter se mane waarin hy desperaat probeer om gewoon algemene kennis met sy infernale spirituele intelligensie te verkrag, is legio. Wat sou hierdie [http:
2012-11-26Panda: Ek het so gevoel jy het jou boodskap op ’n woordverwerker getig, en vergeet om die "autocorrect" funksie af te skakel, wat toe die term "magnitude" beduiwel het. Nou sit jy daar met ’n hele versameling dankbare
2012-11-25Ek moet erken dat my bediening aan gays nogal tricky is. Wat my help is weereens die besef dat die mens drie-dimensioneel geskape is. Ek sal dus eers intensief kyk na al drie hierdie fasette van die mens, voor enige oordeel.
Gay-geit sit vas in e
Jaco Fourie2012-11-25Thys
Ek is met jou heeltemal eens mbt die Nederlanders. Hulle was tesame met die Nordiese lande heeltemal anti-Afrikaner in die vorige eeu, en staan vandag onverskillig teenoor Afrikaner vooruitsigte vir sy toekoms.
Die begin van die 19de eeu
2012-11-25Pro-dink
Ek weet nie presies wat jy onder die begrip ‘godsdienstige visioene’ hier bedoel nie, maar glo ek dat iemand wat in ’n pub rondhang, verslaaf of sekere medikasie gebruik, vanuit gesigte en hallusinering, ’n nuwe g