Vir 'n 3de-wêreldlandjie, wat se lopende rekening in rooi bly, is 3biljoen rand per jaar aan Krismis-dronkgatbotsings net onbekostigbaar. Dit vir 'n gedeelte van die bevolking se sg geloof? Skrap krismis agv onbekostigbaarheid!
Hans Richardt
1Vir 'n 3de-wêreldlandjie, wat se lopende rekening in rooi bly, is 3biljoen rand per jaar aan Krismis-dronkgatbotsings net onbekostigbaar. Dit vir 'n gedeelte van die bevolking se sg geloof? Skrap krismis agv onbekostigbaarheid!
Hans Richardt
1
Kommentaar
Mooi so Hans, ek dink dit is ’n goeie idee. 'Krismis' kan maar geskrap word. Natuurlik drank ook. Miskien moet drank sommer regdeur die jaar verbied word! Dan kan mens oor Desember net ’n Christusfees hou, en van ouma se heerlike koue gemmerbier resepte weer uithaal met doekpoeding en custard.
Geniet jou vakansietyd.
Trienie