Kommentaar

Evolusie en “Skeppingsleer” as Gelowe?

2012-10-22 Beste Panda,   Dis jammer dat daar dikwels vanuit beide godsdienstige sowel as wetenskaplike kontekste uitsprake gemaak word wat stryd tussen kerk en wetenskap veronderstel.   Evolusie word in ’n taal geteoretiseer wat seker

J W Gericke oor God - Deel 5 - Fiktiewe historiese verhaling

2012-10-22 Kobus, JW Gericke verklaar homself as 'n ateïs, nie as 'n agnost nie. Ten einde jou "kwibus" boog skiet in perspektief te plaas, deel ek hierdie skakel om 'n algemene betekenis aan die woord agnost te bring [ http://en.wikipedia.org/wiki/Ag

Die Nuwe Afrikaner

2012-10-22 Leonie Dankie vir jou respons. Ek gaan jou beantwoord op ’n ander skakel waar ek meer insake Thys Human se aantyging teenoor myself en AfriForum, verder gaan uitbrei. Hopelik sal dit 23 Okt 12 uitkom. Vriendelike groete Jaco Fourie

My “Sunscreen song” vir skrywers

2012-10-22 Ek gebruik nogsteeds die HAT wat ek in standerd 5 as boekprys gewen het.

Evolusie, die leuen

2012-10-22 Louis: In al die opwinding het ek nou skoon vergeet om op jou vraag te reageer.  Jy wil weet, en ek haal aan: "My enigste vraag nog: was een van julle daar 4.5 000 000 000 jaar gelede toe dit onstaan het volgens julle?"  - Uitera

Evolusie, die leuen

2012-10-22 Louis: Ek vind dit ietwat vreemd dat jy sê die Bybel is in 6 000 jaar nog nie verkeerd bewys nie. Die oudste boeke van die Bybel is nie meer as so 3 000 jaar oud nie. Voor dit het die Bybel nie bestaan nie en was daar geen sin om hom verkeerd

Evolusie, die leuen

2012-10-22 Geagte Brianvds, Cornelius, Thomas, Angus en Chris Ek voel so jammer dat ek weer reageer. Die aanval en beledigings is gelukkig nie teen my gerig nie, maar eintlik teenoor die Bybel. Ek glo eerder die Bybel wat deur 6 000 jaar nog nooit verkeerd b

Die Nuwe Afrikaner

Leonie 2012-10-22 Jaco ek sou graag die volgende vrae aan jou wil stel: Wat is jou mening rondom die samewerkingooreenkoms tussen Solidariteit en FW de Klerk? Hoe sien jy dit dat Solidariteit sy mense aanmoedig om vir die DA te stem in die vorige verkiesing? Die A

Evolusie, die leuen

2012-10-22 Louis, Ek stem heelhartig met jou skrywe saam en ek weet ook dat daar nog ongelooflik baie en steeds onbeantwoorde vrae rondom die leuen van die evolusieleer is. Te oordeel aan die reaksie vanaf ons evolusionistiese vriende waarvan die meeste ate&ium

J W Gericke oor God - Deel 4 - Paganistiese mitologie

2012-10-22 Hoekom alweer die "agnoste" so neerhaal "Kwibus" de Klerk? Ja, Kobus de Klerk se infernale omgang met taal en ander se harte beslaan ’n lang lys. Ten einde sy gekke boog skiet in perspektief te plaas, deel ek hierdie skake

LitNet Akademies-resensie-essay: God? bestudeer godsdiens vs wetenskap

Piet Croucamp 2012-10-22 Dit is duidelik dat die post-modernistiese, vergeesteliking van die wetenskap ’n sagte holte gevind het in die openbare diskoers van die pseudo-wetenskaplike teologie. Op ironiese wyse is dit die effek wat modernisering op pre-histor

Evolusie, die leuen

2012-10-22 Kobus: Verwys my gerus na voorbeelde op die webwerwe waarna ek verwys van evolusioniste wat bevooroordeeld met inligting te werk gaan, of enige feitefoute. Jy sal dalk so paar kry, want van die inligting daar is verouderd en niemand is perfek nie. E

Jan Rap, vrouslaan?

2012-10-21 Mooi so; ek sê ook niemand sit op my kop nie, dis my vrou se plek daai.

Thys se nagmerrie

2012-10-21 Thys se bangmaakstories ’n Eerlike afleiding wat van Thys se brief gemaak kan word, is dat hy: geneig is om sensasionalisties te wil wees (Jaco = die nuwe Afrikanergevaar); oneerlik teenoor sy eie mense op Praag (AfriForum is besig met ond

J W Gericke oor God - Deel 4 - Paganistiese mitologie

2012-10-21 Kobus, met interpretasies soos hierdie van jou hierbo verdien jou geloof niks minder as bespotting nie. Soos ’n brak met ’n gebreekte rug sleep jy jou verlamde agterlyf agter jou aan terwyl jy tande wys vir almal. Pateties!

Die spreekwoordelike klipgooi

2012-10-21 Hallo Brianvds, Natuurlik is jy reg dat RSG met die 'klipgooi' vergelyking, in kosmiese terme gemeet, eintlik reg is. Maar my breinkrag is net eenvoudig te min om die aantal klipgooie in jou berekening sinvol te verwerk, As jy egter volgens jou ber

J W Gericke oor God - Deel 4 - Paganistiese mitologie

2012-10-21 Hallo Chris,   Baie dankie vir jou leersame kommentaar.   Die rede waarom ek die Rabbinisme in hierdie geval as verteenwoordigend van ’n milinia oue Hebreeuse beskouing sou wou uitsonder, is hul konserwatiewe lering en b

Evolusie, die leuen

2012-10-21 Brianvds, Jy sê Louis moet nie die kreasionistiese webwerwe besoek nie, maar jy verwys hom na evolusionistiese webwerwe waar evolusioniste bevooroordeeld te werk gaan met hul inligting om hul agenda te pas. Dubbele standaarde? Die kreasioni

J W Gericke oor God - Deel 4 - Paganistiese mitologie

2012-10-21 Die kwessie is besonder eenvoudig – tensy daar iemand is wat kan bewys dat die Noagiaanse vloed gebeure en nagevolge ’n is mite is wat nie werklik is, nie – en daar is niemand nie want dit is waar –  is dit duidelik dat

Die God-boek en kwessies daaromheen - Deel 2

2012-10-21 Brianvds, Dankie vir jou verduideliking. Jy is die tipiese voorbeeld van ’n agnostikus, maar nie ’n ateës, nie. Beide het agnostisisme weens hulle gebrek aan kennis oor die Godheid maar die ateës kwalifiseer homself in die u

Geloofsbriewe (the true confessions of a reluctant Afrikaner)

2012-10-21 Ag shame! Die arme man is, as jy sy storie nou heeltemal moet glo, solied opgeneuk in die apartheidstyd en skaars het hy daarvan begin herstel of hy word solied opgeneuk deur die regeerders van die NSA – net al hy besef nog nie mooi dat dit aa

My “Sunscreen song” vir skrywers

2012-10-21 Solank mens darem genoeg maak uit hierdie geskrywery vir nuwe woordeboeke so elke tweede dekade of wat.

Die spreekwoordelike klipgooi

2012-10-20 Hello Panda "Warp speed ... Engage". Ons het almal seker te veel Star Trek gekyk toe ons jonger was. Chris

J W Gericke oor God - Deel 4 - Paganistiese mitologie

2012-10-20 Hello Cornelius Iets oor Rabbinisme. Jy het vantevore al aangedring daarop dat hierdie vorm van Judaïsme in ag geneem word deur JW Gericke. Ek kon nie verstaan dat my verwysing na hoofstuk 8 (8.2.7.5) blykbaar nie ernstig opgeneem is deur jou

Onvertelde stories van Afrikaans

Cornelius 2012-10-20 Wonderlik, Johannes. Jy moet vir ons ’n woorde- en uitdrukkingboek maak.  Ek het met "soveel so" groot geword. Kan nie onthou of ek dit soos "so by so" in Duitswes gekry het nie. Ek onthou ook "nou se dae"

Jan Rap, bloed SAP vs NP?

2012-10-20 Beste Hans, ’n Interessante stukkie skrywe oor "klas" in die Afrikaner-gemeenskap, "klas" die verbode woord in die Afrikaner-politieke woordeskat. Die Nattes het mos Marx gevrees soos die pes omdat hy ’n at

Afrikaner-selfbemagtiging

2012-10-20 Jaco, jy maak vyf stellings hierbo oor wat ek dan sou gesê het – net een daarvan is feitelik en waar, nl die een dat die VVK ondanks hulle godsdienstige bekrompenheid, steeds eerder my mense is as julle sg. Nuwe Afrikaners. Die een oor

Oor Jeff Lynne, Kip Hanrahan, Koos Kombuis en John Cale

2012-10-20 Hi Kerneels, So pas geluister na daai Kip Hanrahan snit Velazquez en onmiddelik Jack Bruce se stem herken. Ongelooflik opwindende musiek en presies waarvan ek hou om na te luister. Dankie vir die deel daarvan. ’n Ou Jack Bruce aanhanger, Rich

J W Gericke oor God - Deel 3 - Polimorfiese projeksie

2012-10-20 Hierdie cherry-pick-argument van Kobus mis ook sy doel. Weereens, ’n kort opsomming van JW Gericke se argument. Die belangrike is om die toepaslike hoofstuk af te laai en die argument in geheel te lees. Dit sal vinnig duidelik raak dat Kobus &

Evolusie, die leuen

2012-10-20 Hallo Louis,   Jy het ongetwyfeld heelwat gedagte aan jou bydrae gewy. Dis ook duidelik dat jy respek vir jou medemens daarin toon ten spyte van jou verskil in mening oor die onderwerp. Hierin onderskei ek jou dus totaal van ’n patolog

Thys se nagmerrie

2012-10-19 Maar jy IS besig om ’n nuwe groepering daar te stel – jy noem dit die Nuwe Afrikaner en Thomas en Pieter (wat volksvreemdes as Afrikaners wil beskou) loof jou daarvoor. En dan gee jy sommer jou definisie van die nuwe Afrikaner: by m

Afrikaner-selfbemagtiging

2012-10-19 Beste Duitswester Dankie vir jou respons. Verduidelik aan my hoekom ’n grondgebied ’n voorvereiste vir ’n volk se bestaansreg is. Tweedens, in ’n S.A. konteks, waar stel jy voor moet sodanige grondgebied wees, e

Hoe lyk jou stad-kompetisie: ongetiteld (Mooirivier)

2012-10-19 Baie kort maar baie treffend!

Die spreekwoordelike klipgooi

2012-10-19 Dit is maklik om uit te werk dat Alpha Centauri 40 681 440 000 000 000 meter van ons af is. As ons nou argumentsonthalwe sou aanvaar dat die gemiddelde mens ’n klip sowat 50 meter ver kan gooi, dan is Alpha Centauri 813 628 800 000 0

LitNet Akademies-resensie-essay: God? bestudeer godsdiens vs wetenskap

2012-10-19 Sandra Troskie, soos Wilhelm Jordaan in sy rubriek in Beeld en Die Burger kort na die verskyning van die boek, wend haar tot die gunsteling tydverdryf van onwetenskaplikes wat nie hou van die verdoemende ontbloting en blik wat wetenskaplike ontdekki

David Attwell and Derek Attridge respond to the reviews of The Cambridge History of South African Literature

2012-10-19 It is difficult to understand how anyone can dispute the facts about Breytenbach's publishing history, as the author of "Writing in prison" seems to be doing. For easy verification of the facts, see Francis Galloway's Breyten Brey

Evolusie, die leuen

2012-10-19 Kobus: Kyk mooi na Louis se skrywe, dan sal jy sien waarom evolusioniste nie bodder om met hom in "debat" te tree nie. Hy vra meer as dertig retoriese vrae, oor elkeen waarvan letterlik hele boeke geskryf is. Wat verwag jy moet ons doen? A

Onvertelde stories van Afrikaans

2012-10-19 Johannes, wat ’n heerlike bekendstelling van Ilse Salzwedel se stories! Dit klink voorwaar na leesgenot uit die boonste rakke. Pouveer

Eish! The succession is with us again

Dr Stephen Grech 2012-10-19 Jaco, Ek het die eer om Dr Mathebula persoonlik te ken – glo my hy verstaan wat hy geskryf het. ’n Akademikus by uitstek en politieke ontleder wat agter die skerms ongelooflik baie vir Afrikaans gedoen het (ook een van die tale wat hy v
Top