Die volgende kommentaar is van 30–31 Oktober 2012 op LitNet geplaas. Teken in om kommentaar te lewer.
The following comments were published on LitNet from 30–31 October 2012. Log in to leave your comment.
| Kategorie Category |
Artikel Article |
Kommentator Commentator |
Kommentaar-uittreksel Comment excerpt |
Datum Date |
| Lyrics | Lirieke 2012 | "Sanlam is the best" by Alfred Munarini | Seriously!! | 2012/10/31 11:29:54 NM | |
| SêNet-briewe | Die Woord | Chris Dippenaar |
1. Hoeveel keer het Petrus vir Jesus verraai? 2. Wat was Jesus se tuisdorp tydens sy geboorte? 3. Hoe groot was die ster wat oor die huis kom hang het? 4. Hoe het Judas ... |
2012/10/31 11:27:17 NM |
| SêNet-briewe | Was Jesus in die paradys, die hel of nêrens? | Chris Dippenaar |
Hello Thomas Nee, ek het nie teologie gestudeer nie, maar het seker ’n meer as normale belangstelling in die Bybel ontwikkel. Dit het seker begin toe ek Bart Ehrman (genoem in ... |
2012/10/31 11:19:45 NM |
| SêNet-briewe | Die Woord |
Sjoe! Goed gestel. En as jy nou regtig kuiwe wil deurmekaar krap moet jy nog die Agnotici vertel dat "In die begin was die Woord, en die Woord was by God, en die Woord was God. Hy was in ... |
2012/10/31 10:46:46 NM | |
| SêNet-briewe | Die Woord | Angus |
Beste Kobus, Die bybel is my gunsteling boek. Ek het Engelse, Nederlandse, Duitse, Hebreeuse, en Griekse weergawes daarvan; altesaam 23 van hulle. Hulle staan neffens langs mekaar, ... |
2012/10/31 09:40:50 NM |
| SêNet-briewe | Hoe Moses horings gekry het | Angus |
Ek kan maar net raai waarom Kobus so tekere gaan. Onwetend het ek ’n yslike seer toon raakgetrap. Hy beweer dat ek onsamehangende gebabbel skryf, maar tog haal hy VMper die hele ... |
2012/10/31 08:49:09 NM |
| SêNet-briewe | Die Bybelse ouderdom van die aarde | Brianvds |
Kobus: Is daar enige van die feite in Genesis wat getoets kan word aan die hand van waarneming en/of eksperimentering? As dinge verloop het soos Genesis sê, het dit sekere ... |
2012/10/31 08:17:16 NM |
| SêNet-briewe | Brianvds en die darwinistiese Bastille | Brianvds |
Kobus: Dit is nie vir my duidelik waarvan jy praat in jou paragrawe oor die rooiverskuiwing nie, en ek wonder of ons selfs van dieselfde verskynsel praat. Dalk is ons besig om ... |
2012/10/31 08:12:20 NM |
| SêNet-briewe | Vir Pieter Redelinghuys oor sy Die-wil-van-God-brief | Jan Rap | Angus jou karnallie, jy is alweer besig met disinformasie! Jy WEET jou vriendjie het homself weer in die voet in sy toegeverfde hoekie geskiet. Plaas dat jy probeer vertel waar ek sou ... | 2012/10/31 05:40:04 NM |
| SêNet-briewe | Koffie kapitaal Thys Human(PTA)? | Cornelius Henn | In die kol Hans! | 2012/10/31 05:32:20 NM |
| SêNet-briewe | "Afrikaner" het steeds koffiekapitaal | Cornelius Henn | Hallo Thys,
Hermann Giliomee se hantering van die Boere Republieke en veral ’n Boereleier soos Adam Kok is rêrig, rêrig nie die evangelie nie. ... |
2012/10/31 05:31:05 NM |
| Bieg | Bieg, bieg, bieg | TellMe |
Hi Heksie, Agggggeeeeee NEEEEEEEEEEEEEEEE ....................... ok partykeer vat die mense by bieg net lank om dit te plaas .... so ek hou maar styf duim vas dis dit. Hoop ... |
2012/10/31 05:20:54 NM |
| SêNet-briewe | Die Skepping en berekening van tye | Cornelius Henn | Beste Panda, baie dankie vir jou belangstelling en die moeite wat jy doen om my woernale te probeer verstaan. Ek moet erken dat jou analise daarvan my ook so VMper in die war gebring het. Namaste! ... | 2012/10/31 05:13:01 NM |
| SêNet-briewe | Vir Pieter Redelinghuys oor sy Die-wil-van-God-brief | Wouter Ferns | Baie dankie daarvoor Jaco | 2012/10/31 04:45:56 NM |
| Bieg | Ek is beskikbaar. En jy? | Zeester |
Ek sit nou met ’n helse glimlag op my gesig (en ek is ’n vrou) – dis wonderlik as jy mense kry wat so eerlik kan wees – ek dink al die manne wat weet van LitNet se ... |
2012/10/31 04:26:44 NM |
| SêNet-briewe | Maya, gehoorsaamheid is vryheid? |
Jissem Hans! Met watse strooi hou jy jouself nou weer besig? |
2012/10/31 03:43:29 NM | |
| SêNet-briewe | Hoe Moses horings gekry het | Kobus de Klerk |
Trienie skrywe ’n baie insiggewende kommentaar op haar stil, mooi en besadigde manier en sit daarmee die lawaaierige agnostici wat hulle in Angus se snert verlekker, baie netjies met ... |
2012/10/31 03:27:48 NM |
| Bieg | Ek is beskikbaar. En jy? | Sê net waar en wanneer! | 2012/10/31 12:53:05 NM | |
| SêNet-briewe | LitNet-kommentare | LitNet comments: 23.10.2012-29.10.2012 | Pieter Redelinghuys |
Die LitNet-kommentare 23.10 2012 - 29.10.2012 het betrekking. Met die deurglans van die verskillende kommentare aan SêNet het ek afgekom op "Bieg: Ek is ... |
2012/10/31 12:43:01 NM |
| SêNet-briewe | Die Skepping en berekening van tye | Kobus de Klerk |
Nee, Chris. Ware Christendom is juis getrou aan die Waarheid, want die HERE Jesus Christus, is juis die Spilpunt en Hoeksteen van die ware Christendom want HY is die ... |
2012/10/31 12:04:15 NM |
| Deborah Steinmair: Fratsgolf | Die wêreldwye hoekie vir eensames | Soek iemand 45 jr en ouer om mee te gesels. Dankie | 2012/10/31 10:15:22 VM | |
| Bieg | Ek is beskikbaar. En jy? | MMMMMMMMMM klink vir my asof "this cookie crubles too easily". | 2012/10/31 10:04:55 VM | |
| SêNet-briewe | Die Skepping en berekening van tye | Panda | Beste Cornelius, Ek verwys na jou hoogdrawende dwarsklap in die rigting van dié wat nie jou geloofsoortuiging deel nie en wat jy identifiseer as ateïste en ... |
2012/10/31 10:01:01 VM |
| Bieg | Bieg, bieg, bieg | Heksie | So, die gejeuk is gekrap maar my storie word nie gepublish nie (het dit al 2 dae terug gemail) so nou gaan jy maar moet wonder hoe dit gegaan het TellMe. | 2012/10/31 09:41:37 VM |
| SêNet-briewe | Die Skepping en berekening van tye | Thomas | Terwyl Kobus in verwondering staan oor die sogenaamde woord van god, staan ek weer in verwondering oor onse Kosie se vernuftige verdraaiing en vindingryke interpretasie van ou Midde-Oosterse ... | 2012/10/31 09:16:07 VM |
| Lyrics | Lirieke 2012 | "Hart van glas" deur Heleen Malherbe | Ah,Willa! | Die nag se stilte wat om jou vou, voel ek ook om my vou!
Dis prag verwoord!
|
2012/10/31 06:07:49 VM |
| SêNet-briewe | Vir Thomas oor sy kommentaar aan Cornelius Henn | Cornelius Henn | Beste Jan, dis hartseer hoe moord en doodslag hul teiken bybly net tot die volgende "game op TV". Die Volk is regtig soos bokke wat een oomblik saam vlug voor ’n roofdier net om ... | 2012/10/30 09:56:05 NM |
| SêNet-briewe | Opgevoede Afrikaners | Cornelius Henn | Thys, jou poging om my te probeer neerhaal met "dalk ernstige emosionele probleme" is al ’n ietwat geykte aanslag hier op LitNet sodra ’n opponent in jou vlak rede baljaar. ... | 2012/10/30 09:43:30 NM |
| SêNet-briewe | Die Skepping en berekening van tye | Pieter Redelinghuys |
Chris, Watter briljante kowotasie kom jy mee voor die dag! En hoe paslik. Dit sê letterlik alles. Beste groete, Pieter Redelinghuys |
2012/10/30 09:14:53 NM |
| SêNet-briewe | Was Jesus in die paradys, die hel of nêrens? | Cornelius Henn | Dankie Chris, beslis baie goeie stof tot nadenke.
Ek het verseker aansluiting by jou stelling: Die Bybel, Ou en Nuwe Testament, is oneindig meer interessant as die byl wat ... |
2012/10/30 09:14:25 NM |
| SêNet-briewe | Brianvds en die darwinistiese Bastille | Kobus de Klerk |
Brianvds, Skeptiese kosmoloë is met reg so skepties. Ek is maar te bewus van die beweerde ‘getuienis’ dat die oerknal plaasgevind het – maar dit ... |
2012/10/30 06:04:38 NM |
| SêNet-briewe | Jan Rap, jou keuse van tuisland? | Jan Rap | Klink na ’n goeie plek waar jy bly, ek sluit hom in in my keuse as Afrikanertuisland. Om die waarheid te sê, my keuse is die suidelike grens in Kaap Agulhas, die noordelike ... | 2012/10/30 05:34:42 NM |
| SêNet-briewe | Die Skepping en berekening van tye | Panda | Kobus – Ek merk op dat jy verwys na die ‘hedendaagse Juliaanse’ kalender. Vir jou inligting noem ek dit tog maar dat dié spesifieke kalender weens tekortkominge daarin al ... | 2012/10/30 05:30:38 NM |
| SêNet-briewe | Vir Thomas oor sy kommentaar aan Cornelius Henn | Thomas | Jan Rap
Die situasie is Suid-Afrika is baie soos ’n krieketwedstryd. Die Afrikaner (net die wittes!) het vir 40 jaar lank gekolf. Ons is uitgeboul en ons moet nou ongelukkig ... |
2012/10/30 05:25:14 NM |
| SêNet-briewe | "Afrikaner" het steeds koffiekapitaal | Thys Human (PTA) |
Soos baie ander moet ek my verlaat op bronne, soos Giliomee se uitstekende "Die Afrikaners". Indien jy ander inligting het wat daardie bronne behoorlik kan weerlê, moet jy dit ... |
2012/10/30 04:50:30 NM |
| SêNet-briewe | Die Wetenskap | Driesie |
Brian, jou "feit" dat lewe op aarde is nie ’n feit nie, maar eerder ’n opinie. ’n Feit is dat water by kamertemperatuur en atmosferiese druk ’n vloeistof is. ... |
2012/10/30 04:40:41 NM |
| SêNet-briewe | Jan Rap doth protest too much, methinks | Thomas | Thys
Die vraag is natuurlik of al hierdie fragmente van Afrikaanssprekendes bymekaargevoeg kan (moet?) word om een belangegroep te vorm. Ek is vas oortuig dat ons ... |
2012/10/30 04:37:20 NM |
| SêNet-briewe | Die Skepping en berekening van tye | Dolf |
“Maar julle, geliefdes, moet die dinge onthou wat die apostels van ons Here Jesus Christus voorheen reeds vir julle geleer het. Hulle het gesê: “Daar sal in die laaste ... |
2012/10/30 04:23:39 NM |
| SêNet-briewe | Was Jesus in die paradys, die hel of nêrens? | Thomas | Chris
Ek stem van ganser harte met jou saam. Jou stuk is goed geskryf en deeglik beredeneerd. Baie jare terug, nadat ek die klappe van my oë (dankie Pieter Redelinghuys vir ... |
2012/10/30 04:05:09 NM |
| SêNet-briewe | Brianvds en die darwinistiese Bastille | Brianvds |
Dolf: Jou bewering dat ek "ware geloof" kritiseer is nie waar nie. Soos ek al heelwat gesê het, ek het niks teen jou geloof nie. Jou geloof is gewoon irrelevant want die wette ... |
2012/10/30 03:59:46 NM |
| SêNet-briewe | Was Jesus in die paradys, die hel of nêrens? | Dolf |
Chris, Jy is eenvoudig ’n moedwillige mens wat weier om my antwoord te aanvaar, daarom probeer jy dit afmaak as vaag ... hahahaha ... hoe lagwekkend! Jy verstaan nie, ... |
2012/10/30 03:56:03 NM |
| SêNet-briewe | Vir Pieter Redelinghuys oor sy Die-wil-van-God-brief |
Wouter Welkom terug. Hoop dit is nie die laaste van jou gehoor nie. Jou skrywes die afgelope paar maande gemis. Jaco Fourie |
2012/10/30 03:32:38 NM | |
| SêNet-briewe | Die Bybelse ouderdom van die aarde | Kobus de Klerk |
Brianvds, In die verwysingsraamwerk van allerlei onsekerhede waarmee jy as agnostikus te make het, sien jy alles aan as een of ander 'teorie'. Ek het dit al baie gesê en sê ... |
2012/10/30 03:25:12 NM |
| Bieg | Ek is beskikbaar. En jy? | Jacob Regop |
SMILE.....sjoe......... wmale@webmail.co.za |
2012/10/30 02:56:51 NM |
| SêNet-briewe | Maya, het jy nog 'n bloeiende hart? |
Hans, wanneer 'n hart breek spat hy in 'n miljoen klein skerfies en is daar nie kans vir bloei nie. Jy begin op 'n punt en jy begin heg en wanneer dit weer soos 'n hart begin lyk doen jy 'n ... |
2012/10/30 02:53:08 NM | |
| SêNet-briewe | "Afrikaner" het steeds koffiekapitaal | Cornelius Henn | En o ja Thys, ek kan sien dat jy ander wel so lief het nes jy hier voorgee. Jy kyk immers TV. Ek is ook absoluut oortuig daarvan dat jy selfs met Juju hand om die blaas sal staan as "die span ... | 2012/10/30 02:30:41 NM |
| SêNet-briewe | Jan Rap doth protest too much, methinks | Thys Human (PTA) |
Thomas, hoeveel keer moet ek dit nog vir jou mooi duidelik maak dat taal nie ’n saamtrekeienskap, kernelement of die "siel" van ’n volk uitmaak nie. Dis ander dinge ... |
2012/10/30 02:30:12 NM |
| Bieg | Bieg, bieg, bieg | Dorpsjapie | Ek droom al jare oor 'n erotiese ontmoeting met een van my ou skoolmeisies. Vind verlede week uit sy het in 'n "raving nymphomaniac" verander. Dadelik 'n afspraak gemaak met ure se genot to ... | 2012/10/30 02:30:04 NM |
| SêNet-briewe | "Afrikaner" het steeds koffiekapitaal | Cornelius Henn | Thys, waar het die Afrikaanse taal volgens jou ontstaan? Waar het Afrikanerskap volgens jou ontstaan? Wat was die Voortrekkers se gevoel teenoor Afrikaans en iets soos een Afrikanervolk volgens ... | 2012/10/30 02:25:11 NM |
| SêNet-briewe | Die Wetenskap | Brianvds |
Jan Rap: Ek weet nie wat jy bedoel met "streng bewys" nie. In ’n sin is NIKS in die wetenskap ooit finaal bewys nie. Dit is altyd moontlik dat nuwe getuienis ons opinie kan ... |
2012/10/30 02:22:35 NM |
| SêNet-briewe | Die Skepping en berekening van tye | Chris Dippenaar |
"He who begins by loving Christianity better than truth, will proceed by loving his own sect or church better than Christianity, and end in loving himself better than all." - ... |
2012/10/30 02:16:28 NM |
| SêNet-briewe | Die Skepping en berekening van tye | Cornelius Henn | Baie dankie vir hierdie leerryke bydrae Kobus. Ek het veral ooreenstemming met jou daarin dat ateïste met hul beusel twis probeer skep tussen gelowiges. Ek voeg hierby veral ook godsdienstige ... | 2012/10/30 02:12:26 NM |
| Prometheus ongebonde | Is ons die kinders van komete? | Brianvds |
Jan Rap: Die oersop sal nie deesdae maklik aan lewe kan oorsprong gee nie omdat dit eetbaar is vir reeds bestaande lewe. 🙂 Dit is moontlik dat lewe meer as een keer onafhanklik ... |
2012/10/30 02:07:21 NM |
| SêNet-briewe | En Moses op de berg geklimmen … vloog weg | Brianvds |
Dolf: Ek het nog nie eintlik aanvalle geloods oor sake Gods nie. Die bestaan van God al dan nie is heeltemal irrlevant: die wette van die natuur werk vir almal dieselfde, ongeag hul geloof of ... |
2012/10/30 02:01:40 NM |
| SêNet-briewe | Was Jesus in die paradys, die hel of nêrens? | Pieter Redelinghuys |
Beste Chris, Baie dankie vir ’n interessante skrywe spesiaal vir ons wat reeds die lig gesien het. Trouens, daar is niks nuuts onder die son nie. Jare gelede het ek ... |
2012/10/30 01:55:30 NM |
| SêNet-briewe | Opgevoede Afrikaners | Thys Human (PTA) |
Cornelius jou siening van ’n "ingebore vyandigheid jeens andere" by die Afrikaner wat jy ook "anderhaat" noem, is so ver van die merk af en so vol van haat in ... |
2012/10/30 01:42:00 NM |
| SêNet-briewe | Die Wetenskap | Thys Human (PTA) |
Jan Rap, ek kan nie help om so ’n effe van ’n vraende, dalk selfs twyfelskeppende houding teenoor die wetenskap op te merk nie. Neem bv. jou stelling oor evolusie: ... |
2012/10/30 01:29:05 NM |
| Bieg | Ek is beskikbaar. En jy? | Email my!! My meneer is groot dik en sterk!! | 2012/10/30 01:28:48 NM | |
| SêNet-briewe | Afrikanerselfbeskikking |
Jan Ek weet nie waar jy in my skrywe hierbo gelees het dat ’n outonome Afrikaner volkstaat die beste WERKBARE oplossing is nie. Moet asseblief nie vir my sê dat jy soos ... |
2012/10/30 11:51:13 VM | |
| Menings | Thys – Debatteer alternatiewe |
Ou beesblaar. Jy yap; yap soos ’n k*brak van die sylyne. As jy so sterk oor jou volkstaatjie voel, vertel ons daarvan. Ek het jou in jou vorige brief gevra, maar tjoepstil ... |
2012/10/30 11:36:45 VM | |
| SêNet-briewe | Afrikanerselfbeskikking | Thomas | Jaco
Ek sien uit na jou Nr 3 Thomas |
2012/10/30 11:31:32 VM |
| SêNet-briewe | Hoe Moses horings gekry het | Duitswester |
Ai, die mistastings van die Goyim Duitswester |
2012/10/30 11:23:15 VM |
| SêNet-briewe | Die Bybelse ouderdom van die aarde | Panda | Beste Louis, Dankie vir jou kommentaar. Ek dink jy is naïef maar minstens is jy eerlik en lê jy moed aan die dag om jou oortuiging te stel en daarvoor het ek respek! Wees ... |
2012/10/30 10:10:32 VM |
| SêNet-briewe | Hoe Moses horings gekry het | Trienie |
Julle moet net weet, vir die profetiese gelowige het die horings ’n heel ander betekenis. Die manier wat Jesus geleer het was in gelykenis-vorm. Hierdie verhaalvorm was ryk in ... |
2012/10/30 09:56:19 VM |
| SêNet-briewe | Die Bybelse ouderdom van die aarde | Panda | Beste Pieter, Verskoning vir my oorsig maar dankie dat jy ten spyte daarvan nogtans my probleempies aangespreek het. Dis duidelik dat jy ’n voorgevoel gehad het vir wat gaan kom en ... |
2012/10/30 09:55:08 VM |
| SêNet-briewe | Brianvds en die darwinistiese Bastille | Dolf |
Brianvds, Brian, die punt wat jy heeltemaal mis hier gaan oor die lees van informasie. Jy sien, jy is blykbaar onder die indruk dat Kobus en ek nie die inligting rondom evolusie lees ... |
2012/10/30 09:11:18 VM |
| Bieg | Ek is beskikbaar. En jy? | TellMe |
Goeie werk Rhona, nou is al die mans hier se hormone erger as die van 'n tiener seun 🙂 Maar as jy 'n knypie kry bieg vir ons daaroor 🙂 |
2012/10/30 07:13:11 VM |
| SêNet-briewe | Afrikanerselfbeskikking |
Beste Jan Dankie vir jou positiewe response. Ek hoop jy sal in die bespreking ook positief sal kan deelneem. Jaco Fourie |
2012/10/30 01:06:00 VM | |
| SêNet-briewe | Afrikaans 75 jaar op radio? | Jan Rap | Nee Hans, die woord "Afrikaner" het met uniewording ontstaan om die Boere (Transvalers en Vrystaters) en die kolonie se Afrkaanssprekendes (Anglofiliese Anglikaners?) ’n ... | 2012/10/30 12:07:47 VM |


Kommentaar
Beste Webvoet, baie dankie vir hierdie bruikbare opsomming van kommentare. Mag julle arms sterk bly en dit volhou. Cornelius.