Dis mos nou wat ek sê. Die 1940's was amptelike ontstaan van 'afrikaner' uit die Vlaamssprekende BOER uit ABO? Ek kan tog nie mitochondria van Boere-oumas uit ABO by 'afrikaner' uitbring nie, net omdat kwasi-politici dit so opdruk nie? Nee wat, Anglikaner is die affêre waaroor daar geskryf word hier en beslis nie Boer van die ABO nie. Het 'BOER' in 1914 dan knie gebuig vir Anglikaner? Afrikaans met anglisismes vir Afrikaan/ Anglikaners!
Hans Richardt


Kommentaar
Nee Hans, die woord "Afrikaner" het met uniewording ontstaan om die Boere (Transvalers en Vrystaters) en die kolonie se Afrkaanssprekendes (Anglofiliese Anglikaners?) ’n versamelnaam te gee.