Ja, waar ek werk, sien ek deesdae hordes kleintjies onder 5 jaar in strate speel. Ma's en pa's sit en bier suip 11:00 in oggend in die son. Dis 'n luilekker lewe. Nou vra ek, wat het van 'arm struggle heroes' in die bos geword wat man van hoor op SABC TV? Sê die manne dat hul 'werk' mos, nagskof.
Die regering betaal mos die 'bonus' vir jou stem. Wonder ek waar almal gaan skoolgaan en werk, as Karoo-fragmentering al die boere tot niet het, en wat gaan hulle eet? Nie 'n bekommernis hieroor, dis die regering se probleem. Intussen het die Sunday Times Mbeki se mislukkingstorie op die voorblad gedra.
'n 'Droom' is lankal 'n nagmerrie onder die waas van RSG-retoriek oor 'positief' leef en wroeg oor pomp in 'tjailatyd'. Kan mens nie 'krag' opwek uit die kinetiese energie van al die gepompery nie? Ek sien 'n man beweer hy kan met 'n stok krag opwek?
Hans Richardt


Kommentaar
ek staan verstom oor die "positiwiteit" wat almal openbaar so te midde van die chaos wat die norm is. hier kom groot sports, truts me. ons moet net sorg dat ons nie in die kruisvuur beland nie en soveel geld as moontlik maak daaruit.