Rachel Carson se silent spring het 'n groot bydrae tot die 'groen leef' van die hippies gelewer. Die 'american dream' het toe chemiese maatskappye as noodsaaklik vir groter tonne mielies en koring voorgehou en DDT was as 'n wondermiddel gebruik, sonder om negatiewe impak op insekte, water- en lugbesoedeling aan publiek te verduidelik. 'No till' en organies boer het as 'n gevolg gekom, want steriele grond agv chemikalië is 'n woestyn. Nie net alternatiewe denke op tegnologiese gebied nie, mens is as grootste bedreiging van eie bestaan geplaas. Mense het besef dat 'god' hul nie gaan red nie, as hul nie hulself wil red nie, 'n fatalistiese nuk in God karakter ontdek?
Hans Richardt


Kommentaar
Deesdae is die grootste enkele bedreiging vir die omgewing juis die "groenes," omdat vele van hulle kollektief kop verloor het en nou allerlei idees najaag wat eenvoudig nie realisties is nie en dikwels meer skade as goed doen.