Ek is 'dapper', want sy is nog 2x maal my grote. Ek het altyd onder die rusbank geslaap. Sy het my altyd geskop en geskree “kom uit Banggat” en dan was ek dapper genoeg om te sê ek is hoof en baas van huis, ek sal uitkom wanneer ek wil.
Hans Richardt


Kommentaar
Mooi so; ek sê ook niemand sit op my kop nie, dis my vrou se plek daai.