Haikoe-kompetisie: 4 Haikoes deur Ronél van Lingen

  • 1

 

haikoe 1

Die somerreën
klou aan ’n wang
nes sproeitjies

haikoe 2

Strandlangs
dans voetspore
onder natuur se besem

haikoe 3

Reënjaers
tel donker wolke 
as beloftes
 

haikoe 4

Ondergronds
pik ’n mol
op die hel.
 

  • 1

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top