Domina

  • 1

die jongeling aanbid haar ouer lyf
verwonderd oor hoe hard en styf
sy vel teen hare voel aangrypend
dankbaar vir die fontein van jeug
waarop sy sondeloos ronddryf

 

  • 1

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top