geil

  • 1

die meisie agter die till by kwikspar
is ’n pragtige rooibek-ding
maar as hy so na haar pensie kyk
blyk dit iemand het hom voorgespring


  • 1

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top