Wen met Sing 'it | Win with Sing 'it

  • 1

Wil jy een van 10 van hierdie lekker Marchand-ontwerpte Sing 'it-hemde wen? As jy jou lirieke voor 14 Desember e-pos aan singit@litnet.co.za of hier op LitNet of via die Sing 'it Facebook-blad instuur kan jy een van die gelukkige wenners wees!

You could win one of 10 of these awesome Marchand-designed Sing 'it shirts! Email your lyrics to singit@litnet.co.za or submit them here on LitNet or on the Sing 'it Facebook page before 14 December and stand a chance to win.


Wenners | Winners:  

• Jaak Leonard
• Zander van Eeden
• Leon Pretorius
• Chilli Stephenson
• Emmanuel Bonoko
• Lucinda Hoffman
• Dean Feyt
• Mesuli Xola
• Victoria van Tonder
• Monja Uys

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter

  • 1

Kommentaar

  • More kom, maar le geruisloos - stil.

    Vandag is ek hier, nou

    wil ek maak, maak wat ek wil

    want ons is jonk

    jonger nou, as ooit

     

    Het is juist goed dat ik de glorie derf,

    Daarom moet ik iets goeds maken voor ik sterf

     

    Genoeg om te doen vir 'n leeftyd van leef

    Genoeg om te streef na dit wat tel

    in die oomblik van tyd - jou te begeef

    maar wat te hel, wat te hel.

     

    Het is juist goed dat ik de glorie derf,

    Daarom moet ik iets goeds maken voor ik sterf.

     

    Ek is, is wat hulle se

    Maar 'ek is' is nie genoeg vir dan

    waar geleentheid en voorbereid saam le

    Maar net elke dan, elke dan en elke wan

    Sal ek se: wat te hel, wat te hel...

     

    Het is juist goed, het is juist goed - ik moet iets goed maken  voor ik sterf.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top