Is Maori europees of polinees?

  • 1

Maori's in New Zeeland is eerstens trots Maori en dan engels! Dis my benadering tans as Boer afstammeling en dan Suid-Afrikaner. Geen soomloosheid in my lewe nie!

Hans

  • 1

Kommentaar

  • Maoris is eerstens Afrikane, trouens nes elke mens ter wêreld...alle mense op die aardbol deel een ourmoeder...iewers vanuit Afrika uit...so jy is reg, jy is ook een..

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top