Dalk is die oplossing om weer groot gesinne te hê? In tye waar getalle tel, om demokrasie te laat werk, is jy beslis gedoem as jou getalle afneem! So, jong manne en vroue, gooi hom diep en moenie op die walle saai nie!
Hans
1Dalk is die oplossing om weer groot gesinne te hê? In tye waar getalle tel, om demokrasie te laat werk, is jy beslis gedoem as jou getalle afneem! So, jong manne en vroue, gooi hom diep en moenie op die walle saai nie!
Hans
1
Kommentaar
Jaaa Hans – oorbevolking is die antwoord. So sal ons meer werksgeleenthede he en die armes optrek, load shedding baasraak en keekgasse verminder ... een ding wat my hieroor pla is dat daarook meer onnosel sotte gebore sal word wat nonsens skryf op blogs ...
f