Ons in Benoni het dalk insigte en kwaliteite anders as res van SA? Of is dit bloot omdat ons met wêreldbekendes in die bank praat? Prinses wie skryfbehoeftes by die skool uitdeel in die township waar ek al byna 2 dekades werk? Ted Moore het geen doktorsgraad in filmwese gehad nie, net natuurlike talent en lewensinsig! Met 7 James Bond-films en The day of the Triffids, net nig 'n bekende van Benoni! Jel jou hare Francois, asb hou jou komplimente uit jou omgewing net in Bellville!
Hans


Kommentaar
Hansie, ek neem aan jy praat van my naamgenoot die filmmaker - laat ek net duidelik stel, dis nie ek, wat ’n bydraer van Litnet is nie. Ek het niks met films uit te waai nie. Ek weet ook nie of die filmmaker ’n doktorsgraad het en of hy in Bellville woon nie - ek ook nie, terloops. My D-graad is in Kultuurgeskiedenis en weereens; ek het nog nooit in Bellville (en gelukkig ook nie in Benoni) gewoon nie.
Ek het geen idee waaror jy alweer gal braak nie, maar ek kan sien in die maniese stront wat jy hier bo geskryf het dat jy steeds die kleinlike egois is wat reken jy weet meer as kenners op verskeie gebiede, soos Hermann Gilomee, na aanleiding van jou "navorsing" op Wikipedia!
En ag Jirre tog jongie, enige mens wat al OOIT ENIGE graad verwerf het sal jou kan se dat Wikipedia nie as ’n bona fide navorsingsbron beskou word nie. Kry dit tog in jou flippin duimspykerkoppie.
"Insigte?" Jy klink darem baie soos Cobus de Klerk wat alewig balk oor godsdiens en almal wys hoe stomonnosel hy is. Maar hei, look at the bright side: minstens het julle twee elk ’n geesgenoot gevind via die Internet ...
"Praat met wereldbekendes in die bank" - weet jy hoe verspot kinderagtig klink dit? Hoe maak dit jou slimmer/beter/ wat ook al jy mag dink? So jy werk in ’n township? Dit maak nogal sin - wat doen jy daar, seker sekuriteitswag?
Hemel weet, ek hoop jy het nie aanteelvermoeens nie, want ’n townshipsbrak het meer nut vir die samelewing as IK-benadeeldes soos jy. Maak tog 1000'e mense se jaar en verdwyn net.