Ek het die foto in die Scope as 13jarige gesien! Dit was 'n foto wat deel geword het van my geheuekiekies wat ek soms net uit pak, afstof en diep wegpak in staaktrommel van my geheue!
Hans

1Ek het die foto in die Scope as 13jarige gesien! Dit was 'n foto wat deel geword het van my geheuekiekies wat ek soms net uit pak, afstof en diep wegpak in staaktrommel van my geheue!
Hans

1
Kommentaar
Die verhaal van die oorsprong van daardie foto en die meisie in die foto word op Wikipedia vertel.
http://en.wikipedia.org/wiki/Phan_Thi_Kim_Phuc