Jan Raps?

  • 1

Klink my nogal of jy die goeie nuus op jou dag versprei het? Nooit jou talente onder maatemmer weggesteek nie? Gewoeker om braai met jou talente? Jy was 'n wakker akker?

Ek lees in argief van jou vroegste skrywes vol gusto en bravade, deesdae is jou briewe taamlik vaal. Het die testosteroon in afgelope dekade getaan...?

Hans

  • 1

Kommentaar

  • Hans ja, die ouens skryf nou minder hier op SêNet - jy kan dink dat, in die dae toe daar nog so 50 na 60 briewe per dag verskyn het daar baie meer (en radikaler) mense was om te probeer bekeer na 'n sinvolle politieke siening.
    Maar jy's reg, met die jare kom geduld.  Ek raak byvoorbeeld glad nie meer so onstig soos voorheen as ouens teen 'n slakkepas van 130km/h voor my aankarring nie.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top