As daar ooit 'n geforseerde draadsitter is, moet dit Jesus wees, in SA! Bv die Udm se priesters het gebid vir bevryding en Nasionale party-priesters teen bevryding! Uiteinde is dat alles vet gemors is nou in Sa???
So-iets tussen bevryding en nie-bevryding ... Laat my altyd dink aan water in wyn verander waarop man kan toi-toi????
Hans


Kommentaar
Het Jesus dan, volgens jou, somtyds vir die UDM-priesters geluister en soms vir die NP-priesters?
Buitendien, watse 'bevryding'? Wie was nie vry nie?