Watter van die gode sal ek dank
vir ligte bries en newelbank?
Hoe sou dit wees om sonder pyn
net gees te wees, of suiwer klank?
1Watter van die gode sal ek dank
vir ligte bries en newelbank?
Hoe sou dit wees om sonder pyn
net gees te wees, of suiwer klank?
1
Kommentaar
Interessant die laaste twee versreëls , wat die indruk wil skep dat 'gees of suiwer klank ' in teenstelling staan met 'pyn' ? Persoonlik dink ek dit doen die konsep van pyn onredelike eer aan om dit - as sulks - die antitese tot oorspronklike gees/klank te maak .
Die feit dat `n goeie komposisie (suiwer klank) dikwels iets soos pyn by aanhoorders ontlok , blyk my argwaan te ondersteun ?