Gerrit Brand (27.06.1970 – 05.03.2013)

  • 4

Gerrit Brand, oudmedewerker van LitNet, is oorlede.

Hy is op 27 Junie 1970 gebore en het op 5 Maart 2013 gesterf.

Gerrit Brand het by LitNet aangesluit as blogger en as organiseerder van ernstige Afrikaanse gesprek. Hy sal by LitNet onthou word as organiseerder van vlymskerp debat, as voorstander van moedertaalgesprek en as aangename medewerker.

Lees hier sy blog op LitNet, "DinkNet".

Lees ook sy heel laaste bydrae op LitNet, By Neville Alexander se 75ste verjaardag.

"He was the most gentle soul." – Sekretaresse, Fakulteit Teologie, Universiteit Stellenbosch.

Lees Vincent Brummer se huldeblyk aan Gerrit Brand.
Lees Christo van der Rheede se brief aan Gerrit Brand.
Lees George Claassen se huldeblyk aan Gerrit Brand.
Lees Robert Vosloo se huldeblyk aan Gerrit Brand.
Lees Michael le Cordeur en Jacques van der Elst se gesamentlike huldeblyk aan Gerrit Brand.
Lees Pieter Duvenhage se huldeblyk aan Gerrit Brand.

'n Begrafnisdiens vir Gerrit Brand vind plaas op Saterdagoggend 9 Maart 2013 om 10:00 in die NG Moederkerk Stellenbosch.

  • 4

Kommentaar

  • Jammer,

    Ek het nie Gerrit Brand of Neville Alexander goed geken. Maar as ek hul insette lees hier op LitNet, besef ek dat albei se afsterwe 'n groot verlies is vir die samelewing.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top