Maklike uitweg

  • 4

Wetenskaplikes swoeg en sweet om lewe te verleng.
Gelowiges doen dit met gemak met woorde.

CM

  • 4

Kommentaar

  • Korrek. Is maar stadig. Kan nie raaisels  en vreemde begrippe so lekker verstaan nie. Ek het vir jou 'n gediggie.

     
    Ek grou.......
    Jy grou........
    Ons grou........
    Ek grou........ 
    Jy grou.......
     
    Nie 'n mooi gediggie nie, maar diep hoor ...
  • Reusedwerg:

    Baie diep. Baie dankie vir jou belangstelling en moeite. Dit word diep waardeer. Pragtige gediggie!

    Ons grou......

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top