Sy kom mos uit familie wat wonders kan werk? Sy hoef nie so laag te daal om koerantverkoper dowe oor te gooi nie, sy kan koerantverkopers en masse voer? Dan water in wyn verander, om projek te finansier? Die projek kan seepglad loop, met al wat koerantsmous lopend op die wyn!
Dan hang die shekinah aroma seker rondom sy skouers ...?
Hans


Kommentaar
Hans, ek is nie so seker soos jy dat dit kan werk nie. Soos jy dinge beskryf sal die hele bo-bedryf wil oorskakel na koerantverkope! Is daar genoeg mense wat koerant lees?