Perdebytjie, my tent in die tuin

  • 1

Streepmuise vlug net uit veld, as geelslang jagmaak op hul! Ek wil nie neuk met geelslang nie, hul is mal aggressief en val aan, instede van vlug! Logies? Ek is verbaas dat jy my skryfsels goed genoeg ag om te lees deesdae?

Hans

 

  • 1

Kommentaar

  • Beste Hans

     

    Ek lees tog soms jou skryfsels.Jy het 'n anderster manier om na dinge te kyk.Dit sit my net af wanneer jy kru is,andersins geniet ek nogal jou skrywes,veral as daar 'n bietjie sagtheid deurskemer.

     

    Ek verstaan die situasie met die geelslang.Het juis vandag gelees van die swartmamba in Pretoriase dieretuin,wat ontsnap het.'n Kenner reken dat die mamba en die Kaapse Kobra,oftewel geelslang,die gevaarlikste slange in SA is.

     

    Ek dink jy moet liewer terugtrek in die huis in as die streepmuise by jou tent begin baljaar!

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top