Jan Rap, skryf tog oor Promised Land?

  • 2

Terwyl ek jou geskrif as antwoord aan Francis Williams, speel my cd-snit deur Willie Nelson-living in the promised land! Treffend, ons beleef die swaarkry en geweld en vir hom in rustige China (hoekom die naam belaglik met sj skryf?):  is die agterlike landjie nog 'living in the promised land'? Nou ja, jy moet werklik agterstevoor intelligent wees om sy gebrabbel disinformasie te probeer disekteer! Gooi hom dowe oor/'ignore'! Dis soos Wouter Ferns wat sy werkgewer RSG se lof so besing op LitNet!

Hans 

  • 2

Kommentaar

  • Die Wouter, is Wouter Ferns en nie Wouter De Wet nie waar Wouter De Wet se verbintenis met RSG strek terug na die dae toe die diens nog as Die Afrikaanse Diens bekend gestaan het. 

     
    In die jare sestig is hy dikwels genooi om volledige operas en operettes vir die diens uit te saai. Deesdae is Wouter die man agter die mikrofoon van Dis Opera. “Opera is my passie, my raison d’etre, en om 'n drie uur lange program op Sondagaande te kan aanbied, is pure plesier!”, sê Wouter maar nie hierdie Wouter nie. 

     
  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top