Perdeby, lees nog my gekrabbel?

  • 1

Wel, dis een ding om in harmonie met natuur te leef, as natuur saamwerk? Ek het bv nie geel dikstert skerpioen dood geslaan toe hy my op knieg piets nie! Ek het nie die hardegat rooi roman verbrysel wat by my been opgeloop het in toilet/ 'toolshed', ek het net vinnig 'loafshedding' gedoen! Die rooi roman in boks gevang en in veld oorkant gaan los! As die veld na my plek toe kom, is dit op my terme! Ek het laasjaar ses muise gevang en by wit NG kerk, waar Dana Snyman traan gepik het, gaan los! Kerkmuise? Nou ja, baie kritiek gekry oor my 'christelike plig'?

So, ek beskerm my lewe en eiendom, want as streepmuise uit veld vlug, is geelslang in omgewing! Perdeby maak seker haar broek so teen middernag met geelslang vas, voor sy haar besem of lepel bestyg?

Hans 

  • 1

Kommentaar

  • Ag ou Hans

     

    Jy bly maar 'n vreemde onverstaanbare mens.Jy hoef maar net gesê het die muise is 'n plaag.Ek het mos vir jou gevra of hulle is.

     

    Die veld kom miskien na jou plek toe,maar eintlik het jy en ons almal die veld se plek gevat.Dit bly maar moeilik om balans  te hou,maar ek is bevrees dis altyd die natuur wat die onderspit delf teen die selfsugtige mens.Ek sluit myself in.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top