Wat my as apartheidspolisieman dronkslaan

  • 1

Die SAP was nog altyd gemeng? Die gewone polisieman was nog nooit deel van Vlakplaas van kokkenol Dirk Coetzee nie! Verder, enige "ooggetuie" is ook medepligtige in saak van Daveyton taxi-bestuurder, want misdaad gepleeg in teenwoordigheid van polisieman, vereis arrestasie! Sou so ’n  polisieman niks doen nie, is dit erger pligsversuim, wat ontslag regverdig, al moet hy bevorder gewees het na luitenant!!!

Ek is gatvol dat die apartheidsera-polisie nie bevorder word nie, bloot agv albatros by WVK oor Vlakplaas! Ons magsnommers is al klaar anders as ’demokrasie’ polisiemanne!

Verder is die terugslag die aanstel van vroue in bevelsposisies, met geen tasbare voetsoolvlak ervaring maw arrestasie en suksesvolle vervolging in hof! ’n Brigadier kry byna R100 000 pm in salaris en voordele! Neem dit teen wat konstabel kry wat druk moet dra vir arrestasie van halstarrige kriminele!

Hoe kan ’n vrou/man as politieke aanstelling in brigadier of generaal rang, met geen voetsoolvlak ondervinding leiding gee aan konstabel?

Geen opleiding kan verset teen arrestasie simuleer, met lewensgevaarlike omstandighede van noodsituasie bv roof van gelaaide pistool? Adrenalien en optrede is die van oomblik, wat dan vir jare beoordeel word! Vuurdoop in hitte van oomblik?? Ek dink dat eerlikheid met hantering van die begin van saak deur senior offisiere op toneel, ding so erg laat lyk het! Sou arrestasies op toneel gemaak gewees het, soos dit hoort, was omstredenheid nie daar nie!

Hans 

  • 1

Kommentaar

  • Komaan asb... die Aparthate pote was oor die algemeen swak, onbevoegden baie was barbaars...

    Feite...

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top