Ek was by ’n braai Sondag, waar David Icke die GROOT onderwerp van bespreking was, terwyl ek my lag moes onderdruk! Moet bysê hul was besig met 'n Paul Getty se seun Tassies! Darem nie oor skouer nie!! Wel, nuuskierig het ek gaan Google en byna myself katswink gelag vir vergesogtheid van die voorstedelike legende! Hoe op aarde kan reptiel en soogdier kruis? Verder, was so kruising moontlik, hoe kan enige-een voorspel wat uitkoms van kruising is?
Ek sal definitief nie geld mors op sy boek, sonder wetenskaplike basis, in era wat die menslike genoom gekarteer is nie!!
Hans


Kommentaar
Hello Hans,