Man, ek ruk jou siel. David Icke en sommige glo dat Google en die internet 'n manier van 'n 'reptiel'-gemeenskap om die psige van 'grys' of gewone mense te beheer. Wel, ek glo dat die wêreld met inligtingstegnologie, nes jy, boeke, tydskrifte en papier koerante oorbodig maak.
Ek het die man se voorstedelike samesweringsteorië gelees op internet en gegrinnik!
Google is vir inligting, soos die menslike genoom vir genetici.
Vraag is, kan ons werklik sonder informasie, bevestig of nie, van Google oorleef?
Hans


Kommentaar
Hello Hans,