Kommentaar

Geheuekiekies 21 en 22

2013-03-26 Jan, Ek het ook 'n rukkie in Sunnyside gewoon in die 1960's, toe ek by die TPA gewerk het. Dit was aan die onderkant van Vlokstraat, naby die riviertjie. Privaat loseer. Waar het jy loseer en wanneer? Ek sal ook graag wil weet in watter rigting j

Wie het al die olifante vermoor?

2013-03-26 Hello Francois et al,    Wat gaan aan daar in China?.    Elke dag is daar 'n berig oor spesies wat met die gevaar van uitwissing gedreig word.    Varke by die duisende wat verrot in die riviere en die drinkwater ondrink

Vir die wat glo …

Dave 2013-03-26 Jan, jy maak dit baie duidelik dat jy nie daarvan hou dat dat daar in geslagsvorm na skepe of motors verwys word nie, maar intussen het jy in jou heel laaste sin besluit dat ons moedertaal eintlik manlik is. Verduidelik asseblief wat jou sò laat be

Edmund Gosse as bibliotekaris

2013-03-26 Vele dank Comester. 

Wouter jou lamentasie herinner aan David Icke-teorie?

2013-03-26 Hello Hans,    Help 'n bietjie, watter lamentasie laat jou toe om 'n verbintenis te kan maak?    Baie dankie   Wouter

Worstelhelde

2013-03-26 Wouter, Dalk is dit 'n verwaande vermetelheid wat  slegs deur dogma gesteun  word.  Geen feite kan diesulkes tot ander insigte bring nie. Baie dankie CM

Vir die wat glo …

2013-03-26 Dagsê Jan,   Radio Pretoria spog gewis met van die mees bevoegde radiomense in hul diens.     Die omroepers praat pragtige AFRIKAANS!   Hul programme is van die hoogste opvoedkundige gehalte - veral bepaald tot

Skaam vir Ozzies ...

Neels 2013-03-26 Een of twee Ozzies (uit 23 miljoen) het baklei, daarom het geen Ozzie maniere nie.  Die sin  "Het GEEN Ozzie dan enige fokken maniere nie???" deur een Afrikaansprekende (uit ongeveer 5 miljoen) laat tereg die vraag ontstaan o

Edmund Gosse as bibliotekaris

Johannes Comestor 2013-03-26 Wouter, jou reaksie verskaf 'n welkome aanvulling tot my skrywe.   Johannes Comestor

Realiteite van Europa - Bankrotskap

2013-03-26 Francois: Wanneer ek jou bydraes hier lees, kry ek so tussen die lyne deur voortdurend 'n indruk van groot woede en verbittering. Maar jy is uniek in dat ek nie kan agterkom vir wie jy so kwaad is nie, of waarom nie.       

Vir die wat glo …

Angus 2013-03-26 Beste Jan, So 'n naskriffie. Onkunde is darem nie deel van evolusie nie. Een van die krieketkommentators het so 'n ruk gelede beweer dat 'n man maar moet aanhou werk solank  hy nog al sy simptome het. (Pleks dat hy hom liewer by die spel bepaal.)

Vir die wat glo …

Angus 2013-03-26 Beste Jan,    Jy wil weet wat de donner dit met Afrikaans is. Ek sal jou vertel wat de donner dit is. Afrikaans is ? lewende taal, en soos enige lewende organisme, verander hy daagliks om by sy omgewing aan te pas. Dis pure Darwinistiese evolu

Waar teeplantasie en bloekom ontmoet

2013-03-26 Al wat nou nog kort is Trienie se prysing van haar jakkals se stert. Wat dink jy, KdK, is Trienie se ondersteuning vir jou laaste sarsie woordpasteie nie effens flou nie? Kan dit wees dat sy dalk nie jou inmenging heeltemal so baie waardeer as wat jy dalk

Vir die wat glo …

2013-03-25 Wat ek graag by jou lys voeg is twee items waarvan mense wat die neiging het om tendense te volg die eerste is. Dit is een woord wat my irriteer want waarom word die pragtige woord 'neiging' byna glad nie meer gebruik, nie? Ek kan werklik nie onthou wan

Wie het al die olifante vermoor?

2013-03-25 Francois,    Jy wil weet wat kan jy doen, dalk nader aan die waarheid beweeg, rapporteer soos die realiteit werklik is en dan daarvan jou afleidings gaan maak. Gaan lees die artikel versigtig en met aandag en dan is dit baie duidelik wat nou b

Mies Julie

2013-03-25 Hello Naomi et al,    Dit is die foto wat ek verkies het myself, 'n besonderse kragtige foto, teerheid, agressie, meester en kneg in een enkele beeld.    Ook treffend was die Kafka se deurdringende blik van onlangs wat soek dat jy

Edmund Gosse as bibliotekaris

2013-03-25 'Wat die skeppende kunstenaar, bv skrywer, agtergelaat het, is dalk mettertyd al wat sy eertydse bestaan in herinnering roep'.    Dit is hierdie frase wat my herinner aan George Steiner se opstel, 'The Uncommon Reader', Steiner se vertrekpunt

Sameswering en die olie in Irak

2013-03-25 My belangstelling in die internasionale politiek, miskien eerder die tyd wat ek daaraan bestee het, het oor die jare geweldig afgeneem. Daarom is ek half huiwerig om my eie stuiwer by te gooi, maar laat ons tog maar gesels. Wouter maak dit duidelik da

Worstelhelde

2013-03-25 Hello CM et al,    Hoekom dan so wonder ek en wat is die sielkundige onderbou daarvan?    Is dit nie dalk omdat die persoon en die argument een word en wanneer die argument ondersoek word, word dit  as 'n aanval ervaar asook a

Vir die wat glo …

2013-03-25 Wat is die issue? 

Sameswering en die olie in Irak

2013-03-25 Hello Duitswester,   Ek het laat in die verloop van die oorlog die storie begin volg, nader aan die einde, die jare voor die ontrekking van die Amerikaanse magte, maar ook nie in diepte nie. Wat wel uitstaan is hoe die oorlog vir jare die medi

Eenvoudige kinders van die Here

2013-03-25 Dankie Karin, ek's bly jy's terug ... Namaste! ...

Eenvoudige kinders van die Here

2013-03-25 Charl le Roux, Jou uitdrukking "Hierdie mengelslaai van gode kan net tot slegte spysvertering lei", is al erg geyk. As jou naam nie "Charl le Roux" was nie, sou ek kon sweer jy is "Dolf". Jy ly duidelik aan dieselfde gees

Vir die wat glo …

2013-03-25 Cornelius, hier waar ek bly is daar geen ontvangs nie.  Om een of ander rede, so paar honderd treë van die huis kry ek die stasie op die karradio en dan luister ek wel Radio Pretoria (egter lanklaas gedoen).  Net een ding wat my irriteer va

Vir Wouter oor demokrasie

2013-03-25 Hello Cornelius,    Die stelling wat jy maak 'naamlik dat 'n groot getal nie-blankes wat vandag beweer dat hulle veel beter onder "Apartheid" geleef het, as onder die huidige "Demokrasie" vol korrupsie, moord en doodsl

Wouter, die intellek (vir almal met harte)

2013-03-25 Trienie Jou kommentaar hierbo verwys: In alle opregtheid; ek sien nie die nodigheid vir jou byklanke nie. Ek sien ook glad nie soos jy, hoe "Shekinah-glory", Hebreeus is nie.  Ek sien eerlik ook nie hoe jy hierdie onderwerp metal jou daw

Waar teeplantasie en bloekom ontmoet

2013-03-25 Kyk nou net so 'n poging van jou, Chris. Jy is darem baie desperaat. Die lessie wat daar vir jou te leer was, probeer jy nou op ons projekteer, ongeag hoe maklik mens dit kan agterkom. Maar ongeag, jy het jouself maar net weereens as een sonder integri

Waar teeplantasie en bloekom ontmoet

2013-03-25 "julle kans laat verbygaan" hierbo is iemand anders se keuse. Die woord wat ek gebruik het was kras, maar ek dink gepas. Hier is 'n leidraad: die woord begin met 'opgef' en eindig met 'ok'.

Worstelhelde

2013-03-25 Perreby Heel menslik!  Ook om te worstel. CM

Vir die wat glo …

2013-03-25 Nee Johannes, as jy die werf se dweper Kobus de Klerk oor die betekenis van die woord "kompleks" sou vra, dan  sal hy jou summier daarop wys dat dit "problematies" beteken. Dit blyk dat daar reeds 'n hele boek "Ware Afrikaans

Worstelhelde

2013-03-25 CM Dis nogal 'n heel menslike eienskap om beterweterig te wees en nie te wil erken dat mens verkeerd is nie. Perreby

Vir die wat glo …

2013-03-25 Jan Ongelukkig is jy so reg. Op skool is ons gedreun in korrekte taalgebruik, maar ek is bevrees daardie era is verby. Deesdae is dit 'n geval van soveel mense soveel geradbraakte tale. Ek verstaan dat die swart tale net so deurspek is met Engels en invl

Vir Wouter oor demokrasie

2013-03-25 Wouter Jy volg jou stelling "Democracy is all about practising the art of bearable dissatisfaction", op met  "... dit laat toe om die wat kla met die witbrood onder die arm uit te wys dat daar word gekla met die wit brood onder die

Sameswering en die olie in Irak

2013-03-25 Baie interessant, Wouter Ek onthou die baie stories oor Bush wat aandele in die pyplyne het ens ens. Almal weet teen die tyd dat daar geen WMD was nie en dis duidelik dat die Yanks geen ooglopende baat gevind het nie, so hoekom het hulle Irak aangeval?

Nostalgiese geheuekiekie: kinderjare

2013-03-25 Hahaha... en daar slaat jy toe die spyker op die kop Jakkkie!

Waar teeplantasie en bloekom ontmoet

2013-03-25 KdK, jy trek nou al by 'n argument oor die argument oor die argument, en dring steeds daarop aan om te verwys na 'Waarheid' met 'n hoofletter. Met jou en Trienie se egos aan flarde besef meeste van ons dat dit hier gaan oor julle Ego, nie die Waarhei

Waar teeplantasie en bloekom ontmoet

2013-03-25 Watter hof? Wat sukkel jy so melodramaties voort? Jou woorde verdraai? Wat makeer jou, Chris? Dink jy mense kan nie lees wat jy skrywe nie? Ek haal jou verbatim aan en ek herinner jou aan wat dit wat jy in soveel woorde gesê het, en ek wys ook u

Waar teeplantasie en bloekom ontmoet

2013-03-25 KdK, op 'n tegniese punt het jy dit miskien reg gekry om die saak uit die hof gegooi te kry. Jy het my woorde verdraai en beskou dit as 'n oorwinning...pateties!

Eenvoudige kinders van die Here

2013-03-25 Hello Cilliers Ek vermoed dat Angus eerder verwys na, “Has it Ever Occurred to You that You Might Be Wrong?”, eerder as "... the fact that only Jesus is truth". Baxter ontken nie die waarheid soos vergestalt in Jesus nie: "It&r

Vir die wat glo …

Johannes Comestor 2013-03-25 Jan, ek noem net enkele woorde wat ek verpes, na aanleiding van jou bostaande teks: konsep (begrip), issue (kwessie), kompleks (ingewikkeld), venue (lokaal), huidiglik (tans). Grammatika: was ipv is. RSG-advertensie: "Koe" ipv Koo.&nbs
Top