Angus Buchan preek beter gesinslewe vir mans?

  • 1

Wonderlik, maar waar is vrou en kinders tydens kampe??

Kom man met Buchan-idees by huis, gaan daar gesinsgeweld wees agv 'moral standards'? Hy beweer christene alleen se 'moral standards' 'n land se standaarde bepaal? Buchan se temalied is definitief Bob Dylan se 'With God on our side'???

Hans

  • 1

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top