2013-04-01NUUS24 het hierdie berig:
Mxlish the 12th official SA language
2013-04-01
Cape Town - The government has announced that Mxlish has been included as South Africa's 12th official language. Mxlish, the language used on Mxit, has been
2013-03-31Hello Trienie et al,
Ek twyfel of daar meer gesien sou word wat 'n verandering van mening sou veroorsaak in my denke, al sou die boek nou klaar gelees word.
Die rede daarvoor is omdat die tema van die boek so universieel is.
Die
2013-03-31Hello CM et al,
Verskoning vir die oordosis, maar die "nerd" in my is in volle swang en is die volgende 'n artikel wat al voorheen gebruik was teen Cornelius en is dit so dat ek dit wat ek lees onthou, behalwe vir die idees d
hannes steyn2013-03-31
Haai ouens,
julle het nou skoon weggehol van die aanvanklike tema af nl. swart klavierklawers se oorsprong. Francois het goedhartig genoem dat ryk boere en veeartse die swart renosters dood. 2 vrae aan Francois; is dit wit boere/veeartse en hoe ho
2013-03-31Hello CM,
Baie dankie vir die tyd geneem en jou antwoord met die idees soos verwoord deur jou, wat verwys na die beginsel feite.
Hierdie is ’n probleem wat in alle debatte en gesprekke na vore kom, waar die redes vir
2013-03-31Hello,
In die naweek se WSJ is daar 'n uitreksel uit Democracy in Retreat, The Revolt of the Middle Class and the Worldwide Decline of Representative Government van Joshua Kurlantzick. (Fellow for Southeast Asia - The Council on Foreign Relations
2013-03-31Hello,
In die siklus hier bo is daar verwys na Julian Barnes. Die naweek was daar 'n onderhoud met Julian Barnes gepubliseer waarin sy nuwe boek, Levels of Life, bespreek word.
Die boek bestaan uit drie dele. Deel een en twee behandel Fr
2013-03-30Crowds and Power
By Geoffrey Hill b. 1932
1
Cloven, we are incorporate, our wounds simple but mysterious.
We have some wherewithal to bide our time on earth.
Endurance is fantastic; ambulances ba
Angus2013-03-30Beste Jan,
Ek wil dit nie graag vir jou sê nie, maar as jy volhou met die argument, dan is jou pankreas besig om in ? pôpô (sic) te verander.
Taal is slegs ? spraakklankstelsel wat woorde vorm en dit op ? bepaalde manie
Waldemar Gouws2013-03-29Baie dankie vir die transnasionale artikel en vir die video's van reaksies uit die kunswêreld. (Maar Moustaki klink altyd of hy vroegoggend in die huis sing en versigtig is om nie die ander mense wakker te maak nie).
Reusedwerg2013-03-29Jaco, wat wil jy nou eintlik sê? Is die ouens ouer as jy almal regs en wat is daarmee verkeerd en in dieselfde asem wat is regs in jou oge? Versigtig nou, nou moet jy jou woorde reg kies.
2013-03-29Hello Jaco
Ek is seker dat Duitswester meer redes het om Paulus te verwerp as slegs die feit dat hy buite die grondgebied van Israel gebore en geleef het. Ons sal maar seker moet wag dat hy homself verduidelik. Wat my interesseer van Duitswester se sieni
2013-03-29
Cilliers,
Ek sou ietwat lig loop om nie ateïsme tot `n filosofie te verhef nie. Die oortuiging dat daar geen goddelike wese bestaan nie, lei nie noodwendig tot `n unieke etiek nie. Die rasionele ateïs sal egter tot `n groot m
2013-03-29Hello Cilliers
My tekort aan humorsin het my heel moontlik jou verkeerd laat verstaan. Jy is dalk heeltemal reg as jy sê dat die kloof, wat betref verdraagsaamheid, tussen rasionele ateïsme en Christenskap uit beide oogpunte, wanneer dit gebas
2013-03-29Hello Cornelius
Ek minag verseker nie jou oortuiginge nie. Wat ek sien in jou is 'n mens wat Christendom sif en probeer behou wat die moeite werd is om te behou. Ek sien jou dieselfde doen met ander gelowe. Ek kan nie dink dat ek al ooit iets in jou sif
2013-03-29By die lees van Cornelius se afvallige, sinkretistiese blerts hierbo ten aansien van Chris se aanmerking aan Jaco oor sy hutspot tipe religie en die gebruiklike domastrante wyse waarop hy dit vir homself regverdig, staan ek nóg meer verwonderd by d
2013-03-28Ag ou Angus, moet tog nie sulke oningeligte aanmerkings maak soos dat iemand oningeligte aanmerkings maak as hy sê sy pankreas word 'n popo nie. Hoe klink die vorige sin vir jou as rede? Ek stem saam; uiters k@k.
Nou hoekom doen j&ya
2013-03-28Beste Chris,
Alhoewel jy na my mening die botoon in terme van intellek op die werf voer, is dit tog duidelik dat jou hart hard klop.
Daarmee gee ek aan jou die vrede dat ek nie 'n saak het met jou minagting vir my oortuiginge nie.
2013-03-28Hallo Chris
Moet sê ek maak nie juis sin uit jou eerste paragraaf nie: “Has it occurred to you that you might be wrong” is die titel van Snoopy se beplande boek in die strokie. Bedoel jy Angus bedoel dat Baxter dié titel op si
francois w2013-03-28GW Bossies is en was 'n skuimbek xtentjie wat stemmetjies gehoor het voordat hy saans in wetdreamland verdwyn het, die stemmetjies het hom aangespoor om die satan, Saddam uit te haal ... Saddam was 'n koel ou, liefhebber van Mateus Ros ebv, en het sy vrou
2013-03-28Kan jy nou meer!!! Ponte City was nog altyd vir my net 'n baken om my 'bearings' te hou vanaf die Oos-Rand stadtoe en terug. As ek nie daar langs verby ry nie, weet ek ek was verdwaal! Een keer in Sandton opgeland toe ek van Uncle
Jaco Fourie2013-03-28Beste Chris
Die Bybel asook enige ander "heilige" boeke is vir my geensins enige bron van goddelike openbaring nie. Vir die Christen is dit wel, veral die Nuwe Testament. Paulus se sendbriewe vorm meer as helfte van die Nuwe Testa
2013-03-28Sjoe - weet nie wat om te sê!
Dankie Comestor, hierdie stuk het my aangeraak, omrede ek myself, wat ook onder sulke streng godsdienstige reëls grootgeword het, daarin kon sien.
Maar tog wonderlik om te sien dat Gosse wel op die einde sy
2013-03-28Chris,
Jy sê wat Duitswester se benadering vir jou 'verkwikkend' maak is die 'eerlikheid' waarmee daar gekyk word na die 'probleem', en dan meer spesifiek, 'n bereidwilligheid om te sê dat sekere dele in die Bybel eenvoudig verkeerd
2013-03-28Wouter, baie dankie vir jou getroue kommentaar en belangstelling... 'n besondere tyd op ons geestelike kalender het aangebreek, met al my gedagtes daarin toegewy... ek skuld jou 'n antwoord, en ek deel dit met jou so spoedig moontlik... mag jy 'n gese&eum
2013-03-28Jy kon my nog nooit iets gee nie, Chris, behalwe net om my telkens die geleentheid te bied om die verskynsel van agnostisisme en die ateïstiese verskyningsvorm daarvan te kan uitwys as die sielsvernietigende spirituele staat wat dit is en hoe dit die
2013-03-28Kobus, in nederige erkentlikheid voel ek verlig oor jou vrede - al is dit ook net hierin... ja, net GOD ken ons harte, en ek verseker jou dis waar ek kniel - ons intellek is net 'n gawe om te geniet, en in GOD se genade te wy in hierdie lewe... 'n gese&eu
Jan Kruger2013-03-28Elke week lees en LitNet. Elke week word ek verras met stories wat ek wil lees, boeke wat ek wil aanskaf of sosiale kommentaar waarop ek wil reageer. Vir die gewone leser en iemand wat nou en dan nog 'n brief of reisstorie probeer skryf is dit goed om te
2013-03-28Cornelius: Ek is nou nie juis wyd bekend vir religie nie, so ek kan nie kommentaar lewer op die teologiese aspekte nie. Maar ek is wel 'n Picasso-entoesias, en heiden of te nie, ook 'n groot liefhebber van religieuse kuns in die algemeen, veral uit die Mi
2013-03-28Hello Jaco
Die ortodokse en fundamentele Christen word telkens geplaas in 'n onmoontlike posisie wanneer die Bybel, as sogenaamde onfeilbare en letterlike woord van God, onduidelik, of selfs teenstrydig is in uitspraak oor dogma. Dit gebeur gereeld tusse
2013-03-28Hierdie bydrae van jou (die opskrif uitgesonder), Cornelius, in isolasie gesien van jou ander skryfgoed, is baie waardevol en 'n mooi voorbeeld van ware geloof en ook 'n mooi samevatting van die Paasboodskap..... as jy en ander dit maar net self ook wou g
Angus2013-03-28Ag, Jan, moet tog nie sulke oningeligte aanmerkings maak soos dat jou pankreas 'n popo word nie. As iemand dit sê, of dat 'n olifant 'n muis moet baar, dan is dit 'n aanduiding dat hy nie weet waarvan hy praat nie.
Ek volg nie jou arg