Ek glo glad nie hierdie teorieë nie, want as buiteruimte besoekers wel hier aandoen, sal hul baie meer gesofistikeerd wees as ons! Hul sal oor tegnologie beskik, wat verder gevorderd is as enige op aarde, wapens ingesluit.
Waarom sal hul altyd in makabere geheimhouding hier aankom en met as 'reptiel spesies' in menslywe wegkruip? Sinnelose snert. Dit vat byna dekade om van die aarde na Mars 'n onbemande 'probe' te stuur? Dis ook bekende feit dat die mens in gewiglose toestand, die mens se vleis letterlik lostrek van die skelet.
Die stories oor VVV en hiernamaals is in dièselfde gees en op dièselfde vlak van stommerikke redenasie.
Hans


Kommentaar
Jy moet Douglas Adams lees: witmuise is in der waarheid in beheer van die aarde. Hulle het hom spesiaal laat bou as superrekenaar om uit te vind wat is die vraag op die antwoord. En die antwoord is 42.