Huishulpe voeg hul in werklose kader?

  • 1

Plaaswerkerstakings het werkloosheidsyfer verhoog. Nou voeg die huishulpe hul by die kader.

Gelukkig het ek 2 dekades laas 'n huishulp vir stryk gehad. Ek stryk deesdae wat ek nodig gaan kry. Die res bly in 'n mandjie vir toekomstige stryk. Alles hoef nie meer perfek te wees in my lewe nie.

Hans

  • 1

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top