Ek dink dat vele van ons 'sosio-politieke' probleme in SA tans in die epidermis van ons velle sit.
My oplossing: ons kry 'pickle'-vaatjies, met 'n sterk oplossing van bv suurlemoensap, papajasap en hydrogen peroxide 40 volume. Dan 'lê' ons alle demokratiese babas 'in' tot almal dieselfde epidermiskleur het.
As almal dieselfde kleur sien, sal heelwat van ons SA sosio-politieke tyd- en geldmors seker verdwyn?
Ek noem nie die hare nie, want 'n bekende omroeper lyk kompleet asof hy uit so 'n vaatjie kleintyd kom!
Hans


Kommentaar
Helaas, die taal- en kultuuragtergrond kan nie so maklik reggestel word nie, soos Happy Sindane gedemonstreer het.