Engels as hoftaal logiese voorstel …

  • 2

… as jy swart of Engels is. Swartes wil niks van Afrikaans weet nie, maak jag daarop om elke hoek en draai en die Engelse wil ook niks van Afrikaans weet nie, maak jag daarop om elke hoek en draai.

Indien, egter, 'n Afrikaanssprekende persoon by sy volle positiewe so 'n voorstel maak is daar 'n slang in die gras. So 'n persoon is dan 'n anglo-/negrofiel en/of het 'n bymotief, heel waarskynlik op soek na dertig sikkels silwer.

Jan Rap

  • 2

Kommentaar

  • Dit gaan lekker wees om in die hof voor te kom, EK VERSTAAN NET GEEN WOORD ENGELS NIE, die norm is om net Afrikaans te verstaan wanneer dit sekere individue pas.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top