2013-04-08Hello Jaco, Chris et al,
Die probleem met Kobus De Klerk se argumente is dit dat veronderstel dat die Christelike geloof heeltemal uniek is en nie 'n oorsprong moet erken aan Judaisme nie.
Die argument van Kobus veronde
2013-04-08Hierdie het ek al reeds elders geplaas en herhaal dit vir konteks:
Die historikus prof. Hermann Giliomee het by die Absa KKNK beweer is die mense in die saal waarskynlik van die laaste Afrikaners. Hy sê vir veral Afrikaanse mense is d
2013-04-08Hello Angus,
Amen.
Dit was toe soos verwag, met die verwysing na 'B-graad in Afrikaans-Nederlands en Geskiedenis, en nog later in ? Honneurs', want jou briewe wys duidelik jy ken jou storie en daarvoor wil ek jou graag
francois williams2013-04-08Paul barnard ... jy bestry my 2de ivm NZ, ok, dis seker regso, nie elke enkele Kiwi was seker White trash nie, maar vandag is daar tog heelwat wat mens steeds as Wit Rommel sal beskou, hoe verklaar jy dit?
Ek meen, jy betwis nie my 4de punt oor die intel
2013-04-08Hello Jaco,
Die prof Herman Giliomee toespraak is deur Beeld gedek en die bevestig die leierskapkwessie. Die lesing wat oor die geskiedenis van die Afrikaner sou kon wees, kon dalk waardevol gewees het, maar wie sal weet.
2013-04-08Hello,
Die brief van Dr. Leopold Scholtz kan hier gevind word:http://152.111.1.88/argief/berigte/beeld/2013/03/26/B1/10/LeopoldScholtz23Mrt.html
Scholtz begin met die volgende vier argumente:
Ten eerste kan jy s&ecir
2013-04-08Hello,
Is daar enige iemand wat dalk die skakels na beide artikels kan plaas. Dit is skandalig hoe power die Afrikaanse nuusblaaie se argiewe is.
Baie dankie
Wouter
2013-04-08Cornelius!?
Hoe kon dit dan anders?
Wanneer ek met jou verskil, dan moor ek dialoog in die doodloopstraat volgens jou.
Dit is baie duidelik uit bogenoemde skrywe dat jy nie 'n idee het hoe die internasionale stelsel
2013-04-08Hello Jaco
Duitswester het verwys na Del Tondo se Jesus’ Words Only en ek het dit self gevind op die internet. Jy is reg, ek sal nie geld betaal vir hierdie boek nie. Ek het die skakel geplaas en toe begin lees daaraan. Dit klink op plekke soos 'n
2013-04-08Wouter,
Ja, dankie,maar die punt wat ek eintlik maak, is dit - dit is duidelik vir almal, selfs die akademici wat aan die program deelneem, watter fenomenale invloed Paulus se geseënde en Godgeïnspireerde bediening het, ten spyte van bespiege
2013-04-08Wouter, die eerste deel wat jy hierbo aangee, is beslis nie objektief nie. Dit straal ‘n verskuilde agenda van iemand wat sy eiesoortige Ingelse-ideologie vir Afrika wil propageer. Ek sal my beslis ook nie op jou soort inligting verlaat nie (di
Angus 2013-04-08Beste Jan,
Dis 'n kwessie van logika. "Die wat glo 'n taal sal bly voortbestaan solank hy net gepraat word misgis hulle."
Ek verstaan die sin so: Jan Rap beweer dat al word 'n taal gepraat, is dit nie 'n bewys dat hy bestaan ni
2013-04-08Francois: Dit is nie vir my duidelik waarom jy dink jou lys van Amerikaners is meer Amerikaans as myne nie.
In ieder geval, almal in die Amerikas stam af van nie-Amerikaners, insluitende Tatanka Iyotake... :-)
Siende alle mense oor
2013-04-07
Hallo Wouter,
Dankie vir jou navorsing. Daar is baie, baie sulke dinge in die verlede. Dit is egter baie kommerwekkend om te sien hoe anti-Semitisme, of plein Jodehaat, weer groei in veral Europa, met Frankryk Griekeland en Turkye aan die spits.
Daarm
Jaco Fourie2013-04-07Jou skrywe is vol vooroordeel. Jy het vooraf bepaal wat die prof oor gaan praat, sonder om selfs eers daar te wees. Ek was daar en jou nie gewaar nie, aangesien die klein gehoor heeltemal blank was.
Jy beskryf die Afrikaner as:
2013-04-07WIE POOG OM WIE HIER STIL TE MAAK?
Die polemiek wat hier deur George B aangevuur word, gaan nie primêr oor `n godhipotese nie, maar eerder oor `n meningsverskil aangaande wanneer dit gepas sou wees om wat te sê en wie dit behoort te s
2013-04-07Francois,
Nieu-Seeland se geskiedenis is glad nie soos jy dit wil voorstel nie. Brittanje wou nooit regtig die plek koloniseer nie en het dit inderwaarheid as as las beskou - ver van alles af en met min natuurlike hulpbronne (behalwe 'n klimaat wat bai
Angus2013-04-06Beste Wouter,
Op skool het ons ? Afrikaans-onderwyser gehad, so 'n fris ou Ier. Hy was fanaties oor Afrikaans, en sou maklik sommer kon vuisslaan daaroor. My liefde vir die taal het eintlik begin toe ek een middag Eugene Marais se &qu
2013-04-05Fok, Angus, jy moet by my kom kuier laat ons 'n bier of twee kan drink en die ding uitpluis. Intussen, hier's dit weer:
Die MENSE sê moenie hoeharrie nie; solank Afrikaans gepraat word sal hy nie verdwyn nie.
EK sê dis 'n vergissin
2013-04-05Hello Kobus,
Het jy na die hele program geluister of net reageer op die inleiding?
Die program is ewewigtig en bevestig onder andere Chris se verwysing dat die briewe die evangelies voorafgaan, dit aanvaar egter ook dat die m
2013-04-05Hello,
Dit is hierdie inleiding van Angus wat Danny Titus in die gesprek bring. Angus skryf aan Jan:
Baie dankie vir jou skrywe van 4 April. Vir my is dit insiggewend, en telkens moet ’n mens weer van vooraf oor ta
2013-04-05Cornelius,
Jy het my oortuig, jou ervaring, dit wat jy in jou hart voel en ervaar is presies hoe die bestaan daarna uitsien en is daar geen ander manier hoe dit kan wees nie. Jou gevoel het die werklikheid vir jou duidelik gemaak, dit wat j
2013-04-05Hello Jan,
Ja ek het en dit was bedoeld om so duidelik te wees as 'n wenk. Die idee agter dit was dat indien die vermenging van tale jou so warm onder die kiewe gaan kry, kan daar maar net gedink word wat die effek van Mxlish op jou gestel
ben van bruggen2013-04-05Dis jammer Lloyd is so negatief. Die Burger reël 'n gesprek oor Afrikaanse geskiedenis. Lloyd kla dat Giliomee
gaan optree en vermoedelik oor die geskiedenis van wit Afrikaners gaan praat. As Giliomee net een kant stel , wat verhoed Lloyd om a
2013-04-05Beste Thomas, soos jy verseker kan getuig, het ek jou en ander kundiges se sekerheid omtrent 'niks' na die dood, ook reeds menigmaal bevraag - sonder enige antwoord of bewys wat julle daaromtrent kon lewer... MAAR, wyl die geagte George Claassen so kundig
2013-04-05Beste Wouter, ek merk dat jy gedurig na "saamvoeg in 'n enkele waarheid" verwys... ek kan eerlik nie verstaan hoe jy daarby kom nie... sal jy asseblief net nog so 'n paar woorde aanwend en vir my verduidelik; hoekom dink jy ek voeg Godsdienste t
2013-04-05Kobus de Klerk, onthou net; jy's die een wat Satan dien en so gedurig 'n kloof tussen mense se harte te probeer bewerk en hul siele te moor... jy doen dit onder andere met jou eentonige en korrupte menings op die werf... dis jy wat LIEG en bedrieg Kobus d
2013-04-05Rocky Bell
Ek stem 100% saam met jou. Die mooiste stukkie musiek wat op RSG gespeel word, is die kenwysie aan die einde van 7de laan.
Ander mense in my huishouding kyk na die gemors, maar ek maak my nie hieraan skuldig
francois williams2013-04-05Juistement Brian, jy maak my punt vir my duidelik!!
Uit die lys name wat jy noem is daar nie EEN Amerikaner nie!!
My lysie dink ek darem almal is Amerikaans, al het hulle met 'n laang draai deur Afrika daar opgeeindig...
Thomas2013-04-05George B
Ek vermoed jou aanval op George Claassen is gegrond in dieselfde blindelingse geloof in historiese mites as Leopoldt Scoltz s'n. Leopoldt maak totaal onwetenskaplike aannames wat hom by die foutiewe gevolgtrekking uitbring dat daar lewe