Trots Suid-Afrikaans vir Jan Rap

  • 1

Die vooropgestelde idee is verwronge, want Afrikaans was as oorspronlike daktaal Nederduits, nie in SA gemaak nie! Die konsep van SA, hetsy unie 1910 of republiek 1961, het niks met Afrikaans te make nie!

Demokrasie het geen vryheid van taalreëls in fundamentele regte gebring nie, dis appels en patats.
Dis soos om my te dwing om seks oor kleurlyn te moet hê teen my wil en keuse, omdat ons in demokrasie bly?

My privaatreg van vryheid van keuse kan net in diktatorskap met geweld ontneem word. Privaatreg bestaan al vir eeue in SA.

Wat inheemsheid van Afrikaans betref, dis twyfelagtig tov sg daktaal of stamtaal van afrikaans, net naaste daktaal in Europa as Vlaams!

My pa het my Hooghollands leer lees, maar dit het niks met bv Ciske de Rat se taal in gemeen gehad nie!

Hoeveel het Ciske de Rat, of Ciske die Rot as voorgeskrewe Afrikaanse boek gehad???

Hans

 

  • 1

Kommentaar

  • Beste Hans

    Ek probeer regtig hard om te verstaan wat jy sê, maar gee moed op.
     
    Wat is 'n daktaal, en wat wil jy sê met "Wat inheemsheid van Afrikaans betref, dis twyfelagtig tov sg daktaal of stamtaal van afrikaans, net naaste daktaal in Europa as Vlaams!"
    Wil jy beweer dat Afrikaans nie in Suid-Afrika sy ontstaan het nie?
     
    Groete
    Angus
  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top