2013-04-05Hello Angus,
Verskoon my nuuskierigheid, maar voorheen was daar ook al gesprekke deur jou oor taalkwessies en het jy as 'n werklike kenner oorgekom. Dit is nou 'n paar jaar terug, twee jaar ongeveer en nou weer hierdie rondte.
 
2013-04-05Hello Duitswester,
Ek moes gaan kyk, weens die absolute onmenslikheid daarvan en vind die van volgende van 3 April 2013:
Amsterdam Tried to Tax Concentration Camp Jews
Dutch City Fined Victims in Abstentia;
Jews who
2013-04-05Hello Duitswester,
Hoekom die Jode, kon daar dalk gevra word?
Kan dit wees dat hierdie groep uitgesonder word?
'n Voorlopige antwoord is ja, en alhoewel dit nie 'n verskoning is nie, is my argument dat aan die hand v
Angus2013-04-05Jan, jammer, maar as jy die teenstrydigheid nie kan insien nie, kan ek alleenlik maar net weer probeer verduidelik, niks meer nie.
In nr 1 beweer jy dat al word taal gepraat, kan hy nogtans verdwyn, ten spyte daarvan dat hy gepraat word.
Ek wou toe by
2013-04-05'Paul's impact on Christianity is vast: he imposed an identity on the early Christians and a coherent theology that thinkers from St Augustine to Martin Luther have grappled with. Crucially, Paul is responsible for changing Christianity from a Jewish r
2013-04-05Ek geniet dikwels Leopold Scholtz se skrywes oor wêreldpolitiek. Maar daardie artikel waana hier verwys word was die grootste klomp snert wat ek in 'n lang tyd gelees het, en kritiek daarop wel verdien.
Ek dink dat George Claassen wel soms
2013-04-05Die VSA het van die grootste geeste van die vorige eeu opgelewer (en in eeue voor dit nie te sleg gevaar nie). Dink bv. aan Benjamin Franklin en Thomas Jefferson. In die 20ste eeu is daar so baie jy kan 'n ensiklopedie daaroor skryf. Veral as jy immigrant
2013-04-05Komende van die persoon, Thomas, die pastorieseun wat die Groot Leuen in weerwil van sy opvoeding as lewensfilosofie kies en so sy gelowige ouers se nagedagtenis onder sy voete vertrap... is jy een wat kan kom groot stellings maak oor kluitjies bak? Die l
2013-04-05A, maar as jy kwansuis niks met my te doen wil hê nie, Duitswester, sal jy immers mos jou snater van my persoon af hou - want op die manier wat jy te werk gaan, maak jy seker dat ek so 'n bietjie aandag aan jou sal gee... Tag, jy's die soort wat, pr
Kortbroekmeisie2013-04-05Sien uit na die volgende rubriekinskrywing, Rentia. Ek was nie mal oor Beukes se Moxyland nie, maar dink ek moet Zoo City aandurf.
2013-04-04Hello Cornelius,
Kennis geneem, baie dankie. Implisiet in jou opmerking van die teenopstelling tussen hart en intellek is dat die "hart" beter is, meer menslik, aangesien jy soos klokslag die woord "intellektueel" as 'n skel woord geb
2013-04-04Hello,
Vir die wat dalk na bespreking oor Paulus wil luister sonder die ideologiese inslag wat die skrywe hierbo toon kan na die volgende bespreking komende van die BBC Radio 4 se In our Time luister. Dit kan ook in konteks gesien word met die skrywe van
Thomas2013-04-04Kobus
Jy maak die stelling: "...die enigste ware Godsdiens, die Christendom ..."
Hoe verwag jy moet enigiemand dit en wat daarop volg glo, komende van jou met jou geskiedenis as kluitjiebakker?
Thomas
2013-04-04Die enigste vals noot is die Taalraad se stilswye oor die geradbraakte Afrikaans wat deurgaans in hierdie sepie gebruik word. Hierdie gewoonte het my so geirriteer dat ek jare gelede opgehou het om hierna te kyk.
Enjee
2013-04-04Hans, dit klink mos soos Calvinia ... hoe gaan dit met die boere se veiligheid op die plase?... Ja Hans, dis ook nes jy seg; die enigste helpende hand sit aan jou eie arm ... groete met verlange na die Hantam, Cornelius.
Jan Visagie2013-04-04Dankie vir die insiggewende artikel. Hoewel ek ook van mening is dat ons heeltemal te veel klem op assessering plaas en daardeur 'n geweldige administratiewe las op die onderwyser plaas en ook eksamenafrigting in die hand werk, kan ek nie sien dat 'n groo
2013-04-04Ja, en soos altyd LIEG jy Kobus de Klerk!
Jou hatige gedweep op die werf het inderdaad ALLES, met intellektualisme te make - soos jy ook gedurig met jou farisese en 'skrifgeleerde ware geloof', asook jou infernale 'spirituele intelligensie'
francois w2013-04-04Dis korrek, daar het 13 Vrystaatse helde gesneuwel, ter wille van vryheid in Afrika, dis geregverdig ...
Stem, misdaad in SA is veels te hoog, veral as mens in ag neem hoe laag dit is in die res van nie-blanke SA ... dit is juis omdat SA steeds die weste
2013-04-04de Klerk, ek wil regtig niks met jou te doen hê nie, hoe is dit dan jy dit net nie kan insien nie? Ek en jy is met geen onderwerp op dieselfde bladsy nie, handhaaf jou eie dunk soos jy wil, ek stel nie belang nie.
Duitswester
2013-04-04Dagsê!
Ek reageer op die tweede van Wouter se drie bostaande briewe waarin hy dit bevraagteken of die korrelasie tussen Jesus se prediking en altruïsme `n oorsaaklike verwantskap impliseer.
Waar daar `n korrelasie bestaan, is daar drie moontl
2013-04-04Dag Wouter,
min mense besef werklik hoe diep daardie haat gaan. Ek het vandag in die Israel Hayom van 3/4/13 gelees oor die ondersoek wat die Hollandse koerant Het Parool doen oor die stadsraad van Amsterdam wat Jode beboet het omdat hulle nie hul belast
Johannes Comestor2013-04-04Ja, die advertensies behoort Afrikaans te wees. Maar dit val vreemd op dat die Afrikaanse Taalraad geen beswaar teen die bedenklike Afrikaans opper wat in een episode na die ander van 7de Laan gepraat word nie.
Johannes Comestor
2013-04-04Ag tog Kobus de Klerk... ek kon seker my lysie met jou bose inspirasie wat jy met soveel haat hier dweep uithaal, maar ek dank Jesus Christus onse HaShem se liefde en genade in my hart, om jou nogmaals te kan vergewe - ja, ek vergewe jou... jou aigo in Ad
2013-04-04Hallo Wouter,
Weereens dankie vir jou belangstelling en kommentaar.
Jy is gewis reg dat Kobus de Klerk, Trienie Mahne, die sogenaamde "Dolf van Loggerenberg", "Henry Oosthuizen", die Alies, Christenmoeders, ensovoorts... se far
2013-04-04Jy' reg Charl... dit lyk baie na die heraldiese figuur op ons Henne hier aan die Suidpunt van Afrika, se familiewapen... byna net so trots soos die Kolonel se Hoender op tafel by ons familiesaamtrekke... maar ons neefs en niggies nader aan die Noordpool,
2013-04-04Eenvoudig, Duitswester.
As jy dan jou sinnelose aanval op my persoonlik van toepassing wil maak - ek het van niemand gesteel nie, want ek het die skriftelike toestemming van die eienaar daarvan gehad om die fondse aan te wend en dit staan in soveel woo
2013-04-04Cornelius,
Jy vertel hierbo "kennis word sonder uitsondering met 'n ander se agenda gevoer - oral in die wêreld. Indien 'n mens wel die moed en krag ontvang om konformisme te oorkom, dan val die Heilige Skrifte in ALLE Godsdiens o
Angus2013-04-04Ek ken so 'n draadsitter, noem hom maar oom Koos. Een dag stem hy DA, om net die volgende week weer 'n geharde Vryheidsfronter te wees. Hy is ouderling van ons wyk, en jirre, kan hy sing? Ons kerk se moerse orrel het nie 'n kat se kans teen hom nie.
2013-04-04de Klerk,
gaan jy op 'n dag uitkom by wat ek gesê het? Gaan jy antwoord op die verwysings wat ek gegee het? Gaan jy vertel hoe ek dit verdraai het om jou skuldig te laat lyk?
Duitswester