Kommentaar

Afrikaans is 'n lewende taal (vir Jan Rap)

2013-04-12 Hello    Angus, maak 'n opmerking oor die struktuur is Afrikaans wanneer Willie se paragraaf in oorweging gebring - is ek die enigste een wat dit as vloeiend ervaar het terwyl die vergelykende 'Engelse paragraaf' nie so glad loop nie?  

PAULUS – Vir Chris

Jaco Fourie 2013-04-12 Danie Chris Ek het jou begin verkeerd lees.  JAMMER. Jaco Fourie

Afrikaans is 'n lewende taal (vir Jan Rap)

2013-04-12 Hello Angus   Jy het my geantwoord met hierdie frase van jou, 'Dis die begin van ? nuwe streektaal, wat na honderde jare miskien ? dialek van Afrikaans genoem sal word en na nog honderde jare dalk ? nuwe taal. Dis min of meer hoe Afrikaans sy ontst

Charl le Roux: Die ganse mensheid op verskillende weë teen die Berg

2013-04-12 En so laat ek jou in vrede, (jou selftevredenheid dit is) en is jy nog steeds so verward soos ek jou gevind het.

Neiging om vir 'ewig' te wil leef?

2013-04-12 Ek dink nie daar is veel sprake van wurms in 'n kis nie omdat die "wurms" waaraan ons hier dink gewoonlik die larwes van brommers is. Die kis verhoed dat brommers hul eiers op jou lê. Teen die tyd dat erdwurms by jou uitkom, het bakterie&e

Ruimtespieël vir Brianvds

2013-04-12 Dankie, Panda. Lyk na 'n heel lekker kontrepsie, en ek is seker jy het ure se plesier daarmee in die bestudering van al die fassinerende optiese illusies wat die heelal vir ons bied. :-)   Watter tipe verkyker gebruik jy? Met so 'n spieël kan

Die Israeliete (Jode)

2013-04-12 M.a.w. Die Joodse posisie in die huidige tydsbedeling is dat hulle net tydelik deur God tersyde geplaas is. (Rom 11:15) om later weer met hulle te handel, en dit nadat Hy vir Hom 'n "volk uit die heidene vir Sy Naam (Hand 15:14) aangeneem het.

Lesersindruk: Die Sneeuslaper

Elaine 2013-04-12 Deeglike navorsing en 'n uitstekende bespreking !  

F Marx se kommentaar onderaan Angus se brief

Willie 2013-04-12 Hi Angus Ek is geworried dat jy scheme my brief is over the top. En ek is sort of disappointed dat jy die argument dat ons moet skryf soos ons praat flat soos in 'n stopstraat ignore.Anyway perhaps moet jy my brief hardop lees dan sal jy sien daar's niks

PAULUS – Vir Chris

2013-04-12 Hello Jaco Als reg, dit sal goed wees as jy my dophou en in die bek ruk as ek oor die tou trap. Jy is een van die goeie ouens hier op LitNet, veral wat jou politiek betref, en ek heg nogal waarde aan jou opinie. Chris

F Marx se kommentaar onderaan Angus se brief

2013-04-12 Ag nee, Willie Ek wil nie Afrikaans so praat nie. Al het jy grap gemaak. Dit is werklik verkragting van 'n taal. Ouers speel ook groot rol en moet sorg dat hul kinders nie so Arikaans praat nie.   Ek gee nou nie om of Angus of Jan Rap reg is met hu

PAULUS – Vir Chris

2013-04-12 Jaco Jy tik: "Wat jy [Chris] jouself definitief aan skuldig maak is om godsdienstiges subjektief selektief te teiken. Jaco, dis sommer 'n rots (vergeet van klippies), wat jy hier deur my skerm gooi! Verduidelik 'n bietjie meer as jy kan?

Roger Scruton: The Face of God

2013-04-12 Beste Johannes     Onderhewig in my ervaring daarin (empirie), kan ek bloot net die aanhalings in jou bydrae hierbo beaam. Ek beklemtoon graag die volgende uit jou bydrae (veral in teenstelling tot die intellektualisme): "Dit is die m

George Claassen se poging om ’n joernalis stil te maak

Brolloks 2013-04-12 George Claassen se eis dat Leopold Scholtz sy vak “binne die dissipline van wetenskaplike navorsing (moet) beoefen” nie, is natuurlik in ruim mate op homself van toepassing. Om Claassen te beskryf as "die man wat alles uit ’n wetens

Roger Scruton: The Face of God

2013-04-12 Die stuk is vir my diepsinnig, tog interessant. Moes dit weer deurlees. Ek sou egter graag Comestor se eie persoonlike siening tussen lyne omtrent kernwoorde wou optel. Miskien eie mening oor: natuurlike teologie, geestelike morele vervlakking, toeval, im

Vir Wouter en Angus

2013-04-12 Hahaha Wouter, jy jok! Jy't dan al voorheen selfs moeite gedoen om my kerklidmaatskap na te gaan wat ek kamstig sou "laat val" het!  Tog is ek bly daaroor; dis hoe dit hoort - kom jy nou liefs 'n slag agter jou masker uit ... Cornelius

Waarheid

2013-04-12 Dankie CM!

Charl le Roux: Die ganse mensheid op verskillende weë teen die Berg

2013-04-12 Wouter      Na alles, is dit tog 'n heel aangename verassing dat jy wel die moed had om self 'n dienaar by die Heilige George Katedraal te kontak, en jou navraag te doen.   Ek het oor die jare heen en verskeie maal al my lidmaat

Roger Scruton: The Face of God

2013-04-11 Hello,    Die eerste blootstelling aan Scruton het gekom deur 'n debat van 2007 wat Hitchens en AC Grayling insluit, vreemd genoeg is dit die Scruton insetsel wat uitstaan en onthou word lank na die tyd.    Hierdie is die bekende I

Paulus en sy bediening

2013-04-11 Hello Kobus   Ek sou aanvoer dat die teologie wat jy hier geplaas het aanvaarbare spekulasies binne 'n bestaande godsdienstige raamwerk is, daarom kom dit as redelik voor en soos ek bevestig het is dit juis as gevolg van die oorheersende denke wat

PAULUS – Vir Chris

Jaco Fourie 2013-04-11 HeHe! Chris, Jy het nie verwag dat ek jou vrae feitlik sou kon be-antwoord nie soos ek dit wel onmiddelik hierbo gedoen het nie, dus jou poging tot "saving face" met jou kort ontwykende antwoord.  Wat jy my hierbo van beskuldig, maak jy

Charl le Roux: Die ganse mensheid op verskillende weë teen die Berg

2013-04-11 Hello,    Hierdie gesprek het geen nut nie en stap ek nou hiervan af, veral omrede jou enigste verweer nou is dat ek 'gebreinspoel' is en jy soos altyd jou wend to beskuldigings van nydigheid en die strooihalms van die beskuldiging dat ek geen

F Marx se kommentaar onderaan Angus se brief

Angus 2013-04-11 Jan, jy is al halfpad met ? interessante oefening. Jy moet nou die stuk oorskryf in AB-Afrikaans en dan in Queen’s English. Kyk dan watter een die beste waar kommunikeer en wie die moontlike spreker sal wees. Hou darem in gedagte dat F. Marx se stuk

Roger Scruton: The Face of God

2013-04-11 Hello,    Ek stem volkome saam, die Gifford lesing is van die beste lesings wat daar is en word aanbeveel vir luisteraars wat werklik intellektueel gestimuleer wil word.   Die mees onlangse lesings afgelaai deur myself is die volgende:&

Vir Wouter en Angus

2013-04-11 Hello Varkspek    Dit is na aanleiding van 'n grap van baie jare gelede wat soos volg gaan.  Die vraag word aan my gestel;   Het jy 'n TV?    My antwoord:    Ja   Die grapjas:    My ouma

Vir Duitswester en Wouter oor Jodehaat

2013-04-11 'Skuus, vergeet om te sê wat ek eintlik wou sê:  Ek het gesê Jodehaat en Boerehaat het dieselfde oorsprong - 'n duidelike identiteit en hoë prestasie.

Vir Duitswester en Wouter oor Jodehaat

2013-04-11 Wouter Ek het nooit beweer die Boer, soos die Jood, is lid van 'n uitverkore volk nie.  Ek dink nie ons Boere is 'n uitverkore volk nie.  Nou dat ek daaraan dink, boere kan wel uitverkore wees, soos onderwysers en daarmee bedoel ek boere en ond

Luna Paige gesels oor liedjieskryf

Catrina 2013-04-11 Opwindende konsep, die storieliedere. Luna kan gerus kyk na "Die fees van Gent" deur Nicole Jaekel Strauss (Maal, 2010). Sterk verhaal. En sy kan die kontras tussen lawaai en stilte wat in die verhaal beklemtoon word lekker weergee in die musi

Charl le Roux: Die ganse mensheid op verskillende weë teen die Berg

2013-04-11 Wouter,   Ek is teleurgesteld in jou onkunde. Jy besoek ook duidelik geen plek van aanbidding nie.   In erge onthutstheid, tik jy: "Die uitdaging bly staan, versoen die verskille, dit is die antwoord waarvoor gewag word. Jes

PAULUS – Vir Chris

2013-04-11 Hello Jaco Ek dink nie veel van jou antwoorde nie. Jy tel 'n paar klippies op en gooi hulle almal gelyk in die hoop dat een of meer gaan tref. Ons los dit nou maar daar, maar probeer volgende keer jou "feite" te verwys sodat dit in konteks ges

'n Vlieër oor mediese sake

2013-04-11 Soos een ou gesê het, " die verskil tussen medisyne en gif is net die dosis" Google lig meestal die newe-effekte van die goed uit en dis soms 'n ontnugtering.   Duitswester

Luna Paige gesels oor liedjieskryf

Mabet 2013-04-11 Mooi artikel en 'n briljante kompetisie! Mabet

Fiksie-kompetisie: Reisende skrywers

2013-04-11 Ek hou van die reis-gedeelte, maar is nie baie goed met fiksie. Miskien kan ek tog probeer... Daar is altyd 'n 1ste keer.  

Voorstelle rondom ’n multimodale diensleweringsmodel ter bevordering van geestesgesondheid in Suid-Afrika

Louis Awerbuck 2013-04-11 Baie insiggewende artikel, Henry. Soos ek verstaan het die HPCSA tans nie amptelike riglyne oor pisgoterapie en tegnologie nie, maar is hard besig om daaraan te werk. Ek vind dit soms baie waardevol om Skype te gebruik, veral vir pasiente wat oorsee is, o

Naòmi Morgan gesels oor die bekroonde Oskar en die Pienk Tannie

Karin 2013-04-11 Baie dankie hiervoor. Ek hou vreeslike baie van die Afr-Frans CD. En het gewonder wie dit met soveel gevoel vertaal het! En Sandra Prinsloo is nou maar net een uitstekende aktrise.

Afrikaans is 'n lewende taal (vir Jan Rap)

Angus 2013-04-11 Ek moet darem byvoeg:  geen taal duld absolute sinonimie nie, ook nie hierdie veronderstelde ontwikkelende taal nie. Baie van hierdie Engelse woorde sal dus nie vastrapplek in Afrikaans kry nie. Wouter, ek weet nie. Soms vervorm 'n woord, ander ke

Afrikaans is 'n lewende taal (vir Jan Rap)

Angus 2013-04-11 Ek weet nou nie of F Marx my been trek ... ag, verskoon tog, laat ek eers my grammatika- en woordeboek nadertrek. Ek weet nie of hy die draak steek nie, maar as hy dit doen, is hy nader aan die kol as wat hy dink. Die taalonderwyser/ puris sal hom nat

Afrikaans is 'n lewende taal (vir Jan Rap)

2013-04-10 Dis seker net reg dat ek F Marx se briefie aan Angus in Engels vertaal: Dagsê Angus  I just want to tell you dat ek stem saam met jou, een honderd persent.  I just can't fathom what the geezers se probleem met Engels is nie. 

Vir Duitswester en Wouter oor Jodehaat

2013-04-10 Dankie meneer, alhoewel ek verskil met Jan se gelykmaking met die Jood aan die boer, aangesien dit so 'n algemene tendens hier is.   Beide as 'uitverkore volk'.    Heel problematies. 
Top