Hans, wat is 'n daktaal?

  • 2

Jy gebruik nogal taamlik dikwels die woord en ek het gewonder wat dit beteken, want dit kom nie in my HAT voor nie. Lig my tog in asb, ek is nuuskierig om te weet.

Groete,

Varkspek

  • 2

Kommentaar

  • Chris,

    Hahaha, ek stem saam....as mammie sulke taal gebruik dryf dit gewoonlik vir pappie dak toe. Seker waar die spreuk vandaan kom dat 'n neulende vrou soos 'n druppende "dak" is.

    Sterkte

    Dolf

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top