Grade van Engfrikaans
2016-07-15"As ek so om my kyk en luister, is dit duidelik dat daar verskillende grade van Engfrikaans is ..."
Ongedierte in my karretjie
2016-07-08"So 'n ruk terug maak ek die Uno se enjinkap oop waar hy onder sy afdak staan ..."
Jan Rap, wat dink hulle in die hemel daarvan?
2016-06-23"Die Here verstaan tog al die tale op aarde waarin gebid word ..."
Jaco se ongeluk
2016-04-13 Jammer oor jou ongeluk en ernstige beserings, ook oor die dood van jou vriend. Ek hoop jy herstel vokome sonder nagevolge. Toe ek so veertien jaar oud was, was ek saam met drie ander in'n motor wat gerol het. Niemand is ernstig beseer nie, net kneusplekke, maar ek het so groot geskrik dat ek […]
Brandewynkroegpraatjies: My skoonma, die olifant ...
2015-11-30"Hulle sê ’n mens moet nooit ’n goeie storie opfoeter met te veel feite nie, nè Oom?"
My Kersete
2015-11-20Ons (ek en my vriend) is genooi na 'n plasie tussen groen heuwels en dennebome buite Port Elizabeth ...
Sit op die gat!
2015-11-10Hier rondom die middel van die 1970's het ek vir ses maande in Kimberley gewerk en in 'n kasarm van 'n selfsorg losieshuis gewoon ...
Onluste en die tragiese dood van 'n polisieman
2015-10-26 In die begin van die 1970's was ek in die polisiekollege. As deel van die opleiding moes ons deur traanrook hardloop en ek onthou dat dit my neus erg gebrand het, en natuurlik traan jou oë dan. Ons het ook 'n formasie geleer wat in die geval van onluste gebruik moes word, genoem die "D" […]
