Varkspek


Die EFF (EVV) in die parlement

Varkspek 2014-05-05

Só mors 'n Afrikaner sy stem

Varkspek 2014-03-20

My filosofie

Varkspek 2014-03-05

Boeke galore

Varkspek 2014-02-20

My politiek is reg

Varkspek 2014-02-18

Miere

Varkspek 2014-02-07 "Ek voel nogal jammer vir die miere. Hulle werk amper wanhopig om hulle neste te red, dat die nes en die koningin oorleef. Maar wat kan jy doen? Mens kan nie so leef nie."

Hoe om die verkiesing te wen

Varkspek 2014-01-13

Bohaai oor Nkandla

Varkspek 2013-11-25

Miere val op hulle voete!

Varkspek 2013-11-07
Ek verstaan dit nie, vir mý lyk dit strydig met die natuurwette. Hulle moet mos op hulle koppe land, dan nie!?

Amritsar-massamoord deur Britte

Varkspek 2013-11-01 "Amritsar Massacre" - 400 ongewapende betogers doodgeskiet

Hierdie voorval het in die jaar 1919 plaasgevind.

Britse minagting van die Zoeloes

Varkspek 2013-11-01
Die Bambatha Opstand teen Britse oorheersing en belastings in Natal het in 1906 plaasgevind.

Hulle het nie die Karoo lief nie

Varkspek 2013-10-18 Hulle ken nie die Karoo soos baie van ons hom ken nie: die dorre uitgestrektheid, die wye stilte, draaiende windpompe met 'n straal vars water wat skeef gedruk word deur die wind voor dit in die sementdam val.

Kobus de Klerk se brief

Varkspek 2013-09-17 Sy brief van 16 September getiteld "Oor evolusie, taksonomie en baraminologie" is 4250 woorde lank.
Top