Varkspek


Ou omie in die winkel

Varkspek 2013-04-15 "Skielik kom ek van aangesig tot aangesig te staan voor 'n verslonsde ou omie, grys aan die slape, yl grys baard en bebril."

Vir Wouter en Angus

Varkspek 2013-04-11
Terloops Angus, Engels het die woord "dapper" in die 15de eeu uit Middel Nederlands of Middel Lae Duits gekry, waar dit beteken het "bold, heavy"

Engels is baie nuttig, Jan Rap en ander

Varkspek 2013-04-10 Dis miskien eers as jy jou byna vrek gesukkel het met vreemde tale in ander lande dat jy behoorlik besef hoe noodsaaklik 'n wêreldtaal is vir kommunikasie oor lands- en taalgrense heen.

Die taaldebat op SêNet

Varkspek 2013-04-05 "Alle tale verander met die verloop van tyd, onder invloed van ander tale, nuwe uitvindings, en dies meer."

Kenia en Italië: 'n Beknopte vergelyking

Varkspek 2013-03-26 As daar op 'n dorpie in Sjina een MacDonalds is en 'n tweede maak op, lyk dit na 'n enorme groei in die ekonomie. Maar in vergelyking met Hong Kong is dit eintlik nietig en feitlik onsigbaar.

Moersleutel en "spanner" vir Jan Rap

Varkspek 2013-03-21 Kyk, moersleutel is natuurlik 'n baie handige woord. As jy 'n ou moer met 'n groterige een, kan jy sy verstand ontsluit sodat hy beter verstaan wat jy van hom verwag.

Wat's verkeerd met julle nuusbrief?

Varkspek 2013-03-07 Dit gaan al maande lank so en werk op my senuwees, want ek weet nie of ek 'n vuurwapen moet gereed hou as ek die e-pos oopmaak nie.

Padveiligheid

Varkspek 2013-01-14 In hierdie tyd, na die nuus oor die baie sterftes op ons paaie gedurende feestyd, glo elkeen dat hy weet wat die oplossing is.

Jan Rap, dalk hoop vir Afrikaans?

Varkspek 2012-12-20 Moet ek aflei dat Afrikaans sal survive?

Koue voete in warm beesmis

Varkspek 2012-12-13 Dan het hulle agter die koeie aangeloop as die dorpbewoners hulle soggens weer terugjaag na die dorpsmeent, en in die mis getrap.

Slawehandel deur die Britte

Varkspek 2012-12-13 "Lees maar, en wees geskok. Dis amper ondenkbaar dat die wit ras sulke barbaarse dinge kon aanvang, maar dis ongelukkig waar."

Hans: Vlaams en Afrikaans

Varkspek 2012-11-20 Dit sal baie moeilik wees om te bepaal wat invloed, indien enige, Vlaams op die ontstaan van Afrikaans gehad het.

Die eerste Afrikaanse geskrifte

Varkspek 2012-11-16 "As mens kyk na die taal van die Voortrekkers, het dit duidelik afgewyk van Nederlands en was dit eintlik al reeds 'n nuwe taal."

Myners se lone

Varkspek 2012-09-17 "Ek sê nie die lone moet sommer nou al opskiet na R12 500 per maand nie, maar R8 000 lyk vir my darem meer aantreklik."

Jan Rap, vang daai Sangoma!

Varkspek 2012-09-10 "Die feit is, hy het die myners aangemoedig om die polisie aan te val deur vir hulle die toormiddels te verskaf en daarom is hy, myns insiens, medepligtig."
Top