Varkspek


Marikana: Word die Sangoma ook aangekla?

Varkspek 2012-09-07 "Waarom hoor ’n mens nie dat hy ook aangekla word nie? Is die polisie bang vir Sangomas?"

Selfone: kla hulle aan

Varkspek 2012-07-11 Dis uiters dwaas en gevaarlik om op 'n selfoon te praat terwyl jy 'n voertuig bestuur.

Boer in Beton, wie moet registreer?

Varkspek 2012-07-06 Wie moet registreer?

Jan Rap se myte

Varkspek 2012-06-14 Ek het nogal gesukkel om te verstaan ...

Leon, kry vir jou medikasie

Varkspek 2012-06-08 Ek het twintig jaar by die destydse Department van Gesondheid gewerk en was nou betrokke by die streeksaptekers (hulle doen inspeksies by apteke en klinieke). Ek het gereeld insae gehad in hul farmakopee, navorsingstukke en die MIMS ...

SêNet as ’n reuse-blog (reaksie)

Varkspek 2012-06-08 Dit werk nie vir my nie.

Medikasie vir Leon se toestand

Varkspek 2012-06-06 Maak seker jy drink die regte medisyne as jy seker is wat makeer.

Daardie "skildery" skend Zuma se regte

Varkspek 2012-05-23 "Ek herhaal dat die "skildery" nie ware kuns is nie, want dit is daarop gemik om te beledig en verneder en ek is dankbaar dat die ding nou opgefoeter is."

Ekonomiese groei

Varkspek 2012-05-21 Soos dit vir my lyk, glo ekonome dat ekonomieë aanhoudend moet groei. Is dit korrek en is dit dan nog ’n realistiese verwagting vandag?

Die Zuma-"skildery"

Varkspek 2012-05-21 Die Zuma-skildery – dit is nie ware kuns nie, want dit is nie gemaak suiwer met die doel om kuns te skep nie.

Waarom is party mans gay?

Varkspek 2012-05-09 Myns insiens word gay oriëntasie en gedrag veroorsaak deur dinge wat in jou kinderjare gebeur, wanneer jou seksuele voorkeure in jou vasgelê word op ’n kritieke stadium van jou ontwikkeling. Dit kan selfs rondom geboorte al begin.

Onthou Angus, dis duiwels in die meervoud

Varkspek 2012-04-30 Daar is baie duiwels. Die een wie se fossiel nou gevind is is ’n yslike knaap wat in die oertyd die grotbewoners geteister het. Kobus is seker verheug dat hy nou ook ’n fossielbewys vir sy saak het.

Angus en Kobus: gelowiges reg bewys

Varkspek 2012-04-24 ’n Fossiel van ’n duiwel is gevind naby Jerusalem.

Jan Rap, jy’s in die moeilikheid

Varkspek 2012-04-20 Jy het mense kwaad gemaak - lees die kommentaar onderaan jou brief. Nou’s ek bang om ook weer iets te sê, netnou slaat hulle my.

SêNet vandag

Varkspek 2012-04-17 As ’n stem hier op die forum skielik stil raak, weet mens nie wat om te dink nie, veral oor die baie verkragtings en moorde deesdae.
Top