Varkspek


Katolieke Kerk se priesters en seks

Varkspek 2013-09-16 Ek weet hierdie saak is al deeglik deurgetrap hier op SêNet, maar ek wil graag nou ook mý stuiwer in die armbeurs werp.

'n Literêre Van Gogh?

Varkspek 2013-09-09 Dit word mos beweer, deur mense wat behoort te weet, dat die kunskilder Vincent van Gogh ... wel, effens versteurd was.

Die gemors wêreld waarin ons woon

Varkspek 2013-07-15 Let bietjie op die vreeslike nuusberigte wat mens daagliks lees ...

Afrikaans was onderdruk

Varkspek 2013-07-08 My pa, gebore in 1913, het ons vertel hoe hy deur 'n Engelse onderwyser gedwing is om met 'n "donkie" hoed in die hoek van die klaskamer te sit omdat hy dit gewaag het om Afrikaans op die skoolgronde te praat, ipv Engels.

Jan Rap, dit was 'n "Bold" grap

Varkspek 2013-06-07

Wêreldbevolking en voedselproduksie

Varkspek 2013-06-03 Ek plaas die volgende uittreksels oor bostaande onderwerp en sal later poog om meer inligting te kry, veral oor waterbeskikbaarheid.

Water in die VSA

Varkspek 2013-06-03 Ek plaas hierdie kort uittreksel uit Wikipedia "Water supply and Sanitation in the United States" sonder kommentaar.

Die oorsaak van alles

Varkspek 2013-05-23 Dis die hoofoorsaak van al die probleme op aarde, maar dit word misgekyk, of doodgeswyg, dalk vir politieke of godsdienstige redes word daar min oor gepraat.

Net 'n grap, Jan Rap?

Varkspek 2013-05-21 Maar ek het nogtans gehoop jy sou uit jou hoek gestorm kom met swaaiende vuiste, dan kan ek jou lekker pootjie deur te skreeu "Whê, net 'n grappie!"

Levitikus 20 vers 13

Varkspek 2013-05-17 Let wel: Ons kan nie die Bybel wysig en sê jy moet die oortreder liefhê, maar sy sonde veroordeel nie. Die opdrag is duidelik dat hulle gedood moet word.

Jan Rap, toe droom ek wragtag van jou!

Varkspek 2013-05-09 Ek weet nie of ek besig is om mal te word nie, maar ek het vanoggend 'n ruk lê en slaap na ek dorptoe was, en toe droom ek sowaar van jou!

Hans, hoe ons Afrikaans meet

Varkspek 2013-04-29 Die wêreld het piepklein geword, inligting trek regom die aardbol teen 'n geweldige spoed.

Hans, wat is 'n daktaal?

Varkspek 2013-04-25 Jy gebruik nogal taamlik dikwels die woord en ek het gewonder wat dit beteken ...

Jan Rap en die nuttige Engels

Varkspek 2013-04-19 Jan Rap en die nuttige Engels 

Afrikaans (Engels geïnkorporeer)

Varkspek 2013-04-17 Ja, dis wat dit is, ons leef al so lank saam met Engels in hierdie land dat dit deel van ons en ons taal geword het.
Top