Jan Rap, dit was 'n "Bold" grap

  • 0

Ek het dit eintlik bedoel as 'n gespot met die sepies, wat jare der jare lank wys op TV.

Dáár is "Bold" nie noodwendig altyd manlik nie, partykeer is die geslag selfs betwyfelbaar; en "Beautiful" is nie noodwendig altyd vroulik nie. Kyk net na die mooi, netjiese mans wat daarin speel. Daar kan dalk selfs "cross dressers" in so 'n sepie wees, mooi opgemaak en mooier as die pragtigste vrou!

Groete,

Varkspek

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top