Boeke galore

  • 0

Min mense weet dalk dat die dorpie Richmond in die Karroo 'n klomp boekwinkels het. Daar is 'n groot aantal boeke beskikbaar en dis 'n goeie plek om te begin soek vir 'n ouer boek wat dalk al uit druk is.

Trouens, ek het gehoor daar is selfs 'n kopie van Mein Kampf deur die oom met die snaakse snorretjie. Dis blykbaar in leer gebind en gedruk in daardie outydse Duitse lettertipe, ek weet nie of dit Gotiese drukwerk of wat is nie. Maar ek hoor die betrokke boek is nogal duur, altans vir 'n arm man soos ek.

Varkspek

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top