Lys van sondes

  • 3
Ek het maar baie sondes, in die Hiernamaals sal hulle seker twee weke moet opsy sit vir my verhoor ...
 
Varkspek
 
  • 3

Kommentaar

  • Varkspek

    Lys jou sondes hier vir ons, sodat ons kan bepaal of jy hemel toe gaan al dan nie!

  • George Pieter Redelinghuys

    Varkspek,
    Jy is beslis ’n slagoffer van slegte godsdiens wat jou lewe verniel het van geboorte. Vergeet nou maar van al jou sg sondes, tensy jy ’n gebore masochis is en besluit of jou handelinge reg of verkeerd is, goed of sleg. As jy ’n gelowige is dan moet jy ook by nou besef dat niemand buite die genade van Christus staan nie, en sy liefde en genade is soveel groter as jou nietige sondes.

  • Praat jy nou wat tanne het. Gelukkig word ons sondes gou vergewe. Dis net die mense om ons wat nie so vergewensgesind is nie.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top